"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2024-08
2024-07
2024-06
2024-04
2024-03
2024-02
2023-09
2023-05
2023-04
2023-02
2023-01
2022-10
2022-09
2022-08
2022-06
2022-05
2022-04
2022-03
2021-11
2021-09
2021-08
2021-07
2021-05
2021-04
2021-03
2021-02
2021-01
2020-12
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
Ben Fouche
C DE WITT
C Potgieter
C SCRIVEN
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
K DE VILLIERS
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
L jordaan
M Basson
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M ROODT
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
N POTGIETER
Nolinda Potgieter
R Hamilton
T NELL
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Swem
Tennis
Search
Category: Algemeen
FRUKKERS MAAK ONS TROTS
Published on 2024-08-16
FRUKKERS MAAK ONS TROTSFramesby se Raad vir Uitvoerende Kunste het hierdie jaar twee komedies op die planke gesit: Die VVVVVV en Die Roadtrip. Beide is baie goed ontvang deur die gehore by ons twee toneelaande, waarna Die VVVVVV aan die Montagu Youth Arts Festival gaan deelneem het. Daar het hul ‘...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MONITORBESTUUR 2024/2025
Published on 2024-08-16
Baie geluk aan die Monitorbestuur van 2024/2025!Dogters:Meriska BouwerAnri de BeerKatie HorneZané JubberIshca MaarmanEsmeri OberhauserAné RetiefCiarah SantosMiné StroebelSimone TobiasAlouise VoslooIlke WolmaransSeuns:Eden CalitzEvan ClaassenJJ de LangeMarko DelportLogan FleetwoodDe Wet GerberDiva...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
50 JAAR VAN UITNEMENHEID IN AFRIKAANS
Published on 2024-07-26
Hoërskool Framesby High School1966 - 1973Op 19 Januarie 1966 betrek 117 Standerd 6’e (Graad 8’s) die nuwe skool in Framesby saam met 9 personeellede onder leiding van mnr. Dirk Visser. Die groep het bestaan uit 50 Afrikaanssprekende en 67 Engelssprekende leerders. Vir die volgende 8 jaar sou hi...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
1STE RUGBY KLOP GREY 3 JAAR IN ‘N RY
Published on 2024-07-19
Framesby wen 19 - 17 teen Grey
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY NETBAL FAST 5 KAMPIOENE
Published on 2024-07-19
Agt hoërskole het aan Sunridge Primêr se jaarlikse Fast 5-netbaltoernooi deelgeneem.Knap gedaan aan ons dogters wat as die algehele wenners weggestap het!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Framesby se 1ste netbalspan eindig 12de in SA!
Published on 2024-07-17
NETBAL SA SKOLE DSTV UITSLAE:12 & 13 JULIE 2024Framesby o.19 vs Kombendlela 31-30 WenFramesby o.19 vs Klerksdorp 22-18 WenFramesby o.19 vs Ben Vorster 28-18 WenFramesby o.19 vs KiTwale 28-7 WenFramesby o.19 vs Shiamoya 22-37 VerloorFramesby o.19 vs Diamantveld 27-21 WenFramesby o.19 vs Nelspruit...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
0/14, 0/15, 0/16, 0/17 EN 0/19 NETBAL OOS-KAAP KAMPIOENNE!
Published on 2024-06-10
UITSLAE OOS-KAAP PROVINSIALE KAMPIOENSKAPPE 7- 8 JUNIE 2024:o.14Joubertinia 27-1 WenMqikela 15-6 WenQueenstown 17-0 WenKwart Finaal: Ooskus Gimnasium 12-3 WenSemi-Finaal: Nico Malan 11-2 WenFinaal: Pearson 15-10 Weno.15Khanyisa SS 19-5 WenZwelendulama 15-6 WenTiembank 37-1 WenSemi-Finaal : Nico Mala...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
LAERSKOOL NOORD VERTONING
Published on 2024-04-15
LAERSKOOL NOORD VERTONINGWat n voorreg om 3 formidabele aktrises en hulle uitstekende verhoogbestuurder by H/s Framesby te kon verwelkom. Die middag is afgeskop met n gesprek met H/s Framesby se dramaleerders, waarin hulle bietjie meer oor Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm en Ilne Fourie se loopb...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
DRIEKAMP
Published on 2024-04-15
Tiaan Peens het die naweek aan die African Cup Driekamp byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Hy het 15e van 29 deelnemers geëindig wat van regoor Suider-Afrika kom.Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie om in internasionale geselskap so goed te presteer.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY SE LANDLOOP ATLETE LEWER BLINK VERTONINGS BY DIE ABSA RUN YOUR CITY 10KM
Published on 2024-04-15
FRAMESBY SE LANDLOOP ATLETE LEWER BLINK VERTONINGS BY DIE ABSA RUN YOUR CITY 10KMHoërskool Framesby se landloop atlete het in hul massas opgedaag en uitstekend presteer in die Junior Afdeling se span- en individuele kompetisies.Die dogters spanne het briljant gedoen met die A-span wat die spankompe...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
BUITESPORT
Published on 2024-04-15
Leolin Pietersen en Simonique Grobler was genooi na die 2023 SA-Sportstoekennings-aand wat op 23 Maart in Pretoria plaasgevind het. Ons is baie opgewonde om u mee te deel, dat Leolin gekies is as die Senior Vroue trampolien gimnas van die jaar en Simonique Grobler as die Junior Vroue trampolien gimn...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
TIAAN BEHAAL PUIK PRESTASIES WEEREENS BY DIE DRIEKAMP
Published on 2024-03-18
Hoërskool Framesby se top Driekampatleet, Tiaan Peens, het tydens die 2024 Africa Triathlon Junior Cup in Maselspoort uitmuntend presteer. Tiaan het ‘n 10e plek in die Junior Mansafdeling behaal. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat dit ‘n internasionale byeenkoms met atlete van ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
SWEM
Published on 2024-03-18
Kaitlynne Horne het van die 15de tot die 19de Maart aan dieSouth African National Junior Swimming Championshipsdeelgeneem.Hier volg haar uitslae:Goud in 400m VryslagSilwer in 400m individuele wisselslagBrons in 200m individuele vlinderslag
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY ATLETE SKITTER BY OOS-KAAP EN -OP ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE
Published on 2024-03-18
FRAMESBY ATLETE SKITTER BY OOS-KAAP EN -OP ATLETIEKKAMPIOENSKAPPEDie Oos-Kaap Atletiekkampioenskappe het van 7-9 Maart in Queenstown plaasgevind. Hoërskool Framesby het die meeste atlete van enige skool in die Metro-span met 21 atlete gehad. Die atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en bril...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Hokkieuitslae:
Published on 2024-03-18
Hokkieuitslae:Alex fees(o/14 dogters)vs VP 2-0 wenvs Westering 3-1 wenvs Collegaite B 0-0 gelykvs Pearson B 2-0 wenPearson Fees(o/16 dogters )Wen 2-0 Nico Malan AVerloor 0-2 DSG AWen 3-0 VP BVerloor 0-2 Collegiate BWen 2-0 Westering Wen 1-0 PrioryWen 3-0 Brandwag AVerloor 0-1 DSG BEindig algeheel 10...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
50 wedstryde vir die eerstespan HOKKIE
Published on 2024-03-18
Hokkie:Die volgende leerders het 50 wedstryde vir die eerstespan gespeel. Baie geluk!!-Melodie Steyl-Taytum Bosch-Mieke Koen-Divan Koen-Nathan Goosen
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
HEILA ONTVANG Visekanseliers-toekenning
Published on 2024-03-08
Heila Oosthuizen het op 21 Februarie 2024 die Visekanseliers-toekenning van professor Wim de Villiers van die Universiteit Stellenbosch ontvang. Die jaarlikse toekenning word aan die top eerstejaarstudente wat aan die Universiteit Stellenbosch studeer, toegeken. Die toekenning is gebaseer op Graad 1...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Mnr en Mej Framesby 2024
Published on 2024-02-29
Meneer Fotogenies - Ethan GunnMeneer Persoonlikheid - Juan GrigorTweede Prins - Ryan RousseauEerste Prins - Juwan WiumMeneer Framesby - Lafras AylwardMejuffrou Fotogenies - Chanté KotzeMejuffrou Persoonlikheid - Lené BarnardTweede Prinses - Carmen DelportEerste Prinses - Annica BothaMejuffrou Fram...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
OPEDAG 2024
Published on 2024-02-23
Honderde leerders het Framesby se hekke binnegestroom om die Opedag by te woon. Framesby seopedag staan nie terug nie en dit was weereens ‘n reusesukses. Die “nautical” tema het pragtig gelyken die kinders het dit vreeslik geniet om elke karakter by die verskillende stasies te sien. VanSpongeb...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
nuwe junior stadsraadlid aangewys
Published on 2023-09-06
Baie geluk aan Elné Burger wat as die nuwe junior stadsraadlid vir 2024 aangewys is.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
ATLETE SKITTER BY SA SKOLE ATLETIEK KAMPIOENSKAPPE
Published on 2023-04-14
Die res van Hoërskool Framesby het uitstekend gevaar, met elke atleet wat onder die Top 10 posisies in hulonderskeie items geëindig het. Die uitslae is as volg:• Zanri Black, D 0/19, 400m Hekkies, Goud en 400m Brons• Anri van Zyl, D 0/19, 100m Hekkies, 5de plek• Tiané Slabbert, D 0/15, Paal...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
LEERDERS SWEM 1STE PLEKKE LOS!
Published on 2023-02-24
Katie Horne, Teegan Pio en Carl Andrews het in die jaarlikse River Mile deelgeneem. Katie en Carl behaal beide ‘n 1ste plek en Teegan ‘n 9de plek. Teegan behaal ’n 3de plek in die “Wetsuit Rivermile” Baie geluk julle!!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Baie geluk aan Mev. Schoeman en mnr. gerber
Published on 2022-10-28
Baie geluk aan mev. Jeanette Schoeman wat as ons nuwe Departementshoof virAfrikaans Huistaal aangestel is.Ons wens mnr. Louis Gerber baie geluk met sy aanstelling as Adjunkhoof vanHoërskool Framesby met ingang van 1 November 2022.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
wiskunde-leerders maak ons trots!
Published on 2022-10-28
Hierdie 5 leerders het daarin geslaag om deur te dring na die 2de rondte van die MobitutorZAWiskunde kompetisie wat op 13 Oktober geskryf is. Veels geluk met hierdie prestasie!Dis Matthys Potgieter (gr 8), Anri de Beer (gr 9), Tiaan de Beer (gr 12), Chanélle Steyn (gr 11) enChristo Prinsloo (gr 9)T...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY KRY NUWE GIMNASIUM!
Published on 2022-09-30
FRAMESBY KRY NUWE GIMNASIUM!MET PUIK TOERUSTING EN ‘N GIMNASIUMBESTUURDER!Hoërskool Framesby spog binnekort met ‘n splinternuwe gimnasium! Die huidige gimnasium word vergroot en heeltemal oorgedoen en sal Januarie 2023 vir die leerders gereed wees!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
framesby-leerders wen landwye kompetisie
Published on 2022-09-23
Die LO-departement van Hoërskool Framesby is baie trots op twee graad 11C- leerders. Danielle du Preez en Kayleigh Erasmus het ‘n landwye kompetisie met hul LO-taak-inskrywing gewen. Hoërskool Framesby het sedert Julie 2022 by die “teenactiv” LO-program aangesluit.Voorts het die graad 11’s...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
swem uitslae
Published on 2022-08-19
Anri de Beer (graad 9) het onlangs aan die Madibaz-gala deelgeneem. Die gewilde Madibaz-swemgala het vanaf 13 to 14 Augustus 2022 by die Newton Park swembad in Gqeberha plaasgevind. Anri het 4 brons medaljes gewen (2 relay en 2 individuele medaljes) asook 2 persoonlike beste tye behaal. Anri se uits...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
OUDSKOLIERE SAMEKOMS REUSESUKSES!
Published on 2022-06-15
OUDSKOLIERE SAMEKOMS REUSESUKSES!Die eerste oudskoliere samekoms het op 11 Junie 2022 in Kaapstad by Hoërskool D.F. Malan plaasgevind. Dié samekoms was deur 60 oudskoliere en -onderwysers bygewoon. Dit was ‘n heerlike aand van samesyn en ons sien uit om dit ’n jaarlikse instelling te maak. Bai...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
bergfiets
Published on 2022-05-27
Vyf seuns het die naweek aan 'n baie modderige VCS First Choice Classic 25 km deelgeneem. Hulle hetbaie goed gevaar. Die uitslae is as volg: Tian Diedericks (13e), Stephan Roth (14e), Dewald Beneder (24e),Marko Delport (29e) en Wion Venter (39e).
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
swem uitslae
Published on 2022-04-25
Dit is vir ons 'n groot voorreg om die volgende swem resultate met u te deel. Ons swemmers het tydens die vakansie en die tweede week van die tweede kwartaal die Oos-Kaap by verskeie Nasionale Swemkampioenskappe verteenwoordig. Bekende swemmers soos Tatjana Schoenmaker, Chad le Clos, Matt Sates, Kay...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
charnleigh maak ons trots!!
Published on 2022-04-25
Charnleigh Kotzé het op 25 Maart aan die SA Classic Powerlifting Championship deelgeneem. Sy het ‘n eerste plek in die onder 69kg Sub-junior (14-18) vroue verower. Sy het ook die nuwe Sub-Junior rekords vir Squat (142.5 kg), Bench (72.5 kg), Deadlift (147.5 kg) en hou ook die rekord van 362.5 kg....
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Oos-Kaap Gimnastiek Nasionale Uitdunne
Published on 2021-09-03
Gisele Smith het Saterdag, 28 Augustus, aan die Oos-Kaap Gimnastiek Nasionale Uitdunne deelgeneem. Sy het een goud, twee silwer en algehele silwer medalje ontvang. Veels geluk met dié prestasie Gisele
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
pe dansfees
Published on 2021-09-03
Leane Myburgh het aan twee items by PE Dance Festival opgetree. Leane het die volgende medaljes verwerf: Commercial novice hip hop solo (silwer medalje) en Groepdans vir hip hop (silwer medalje).
Comments (0)
Algemeen
m snetler
Read more...
HOOFLEIERS VIR 2021/2022
Published on 2021-08-27
HOOFLEIERS VIR 2021/2022Veels geluk aan die volgende leerders wat tot hoofleiers vir 2021/2022 verkies is: Hoofseun: Corné ScheepersOnderhoofseun: Tiaan NortjeHoofdogter: Anke SchefferOnderhoofdogter: Thriscka Stapelberg
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Juniorstadsraadlid vir 2021/2022
Published on 2021-08-27
Baie geluk aan Udo Ferreira wat as die nuwe Juniorstadsraadlid vir 2021/2022 aangewys is.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
SAICE brugboukompetisie
Published on 2021-08-27
Twee Framesby spanne het Saterdag 21 Augustus aan SAICE brugboukompetisie deelgeneem. Die spanne het 3 ure gekry om 'n brug te ontwerp en te bou met 15 dennehoutstokkies van 60 cm elk. Hul projek is daarna deur 'n span ingenieurs bepunt. Die wenspan is bepaal deur die brug wat die meeste las kan dra...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Provinsiale artistiese gimnastiek-kompetisie uitslae
Published on 2021-08-27
Ischke Kotze ( Gr. 12 ) en Simonique Grobler ( Gr. 8 ) het die naweek aan die Provinsiale artistiese gimnastiek-kompetisie deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en vir Provinsiale kleure vir artistiese gimnastiek gekwalifiseer. Ischke het 1ste plek vlak 7 (13-17 jaar) en Simonique 2de plek vlak 7 (...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MB PAASEIER-PROJEK
Published on 2021-04-23
Die monitorbestuur het talle glimlagte op die mense van Vistarus Mission Station en die kindertjies van Laerskool Republiek se gesigte gesit (met die paaseierprojek). Die MB’s, met ‘n bietjie hulp van die paashaas en die samewerking van die hele skool, het altesaam 5 326 paaseiers ingesamel.Die ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Anri vaar uitstekend by SA Level 3 Regional Age Group Championships Gala
Published on 2021-04-01
Anri de Beer (Graad 8A) het vanaf 23 tot 26 Maart 2021 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships Gala deelgeneem. Dit word deur Nelson Mandela Bay Aquatics by die Newton Park swembad aangebied. Sy het medaljes in elkeen van die 10 items waaraan sy deelgeneem het, verower. ‘n Uitstekende ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
oudskoliere nuus: basil de coning
Published on 2021-04-01
Agtergrond:Basil se skoolloopbaan het in 1985 by Framesby begin. Hy het vir die 0/14A- , o/15/A- , o/16A- rugby-, krieket- en tennisspanne uitgedraf en het ook musiek geneem. Basil het vir die eerstespan tennis gespeel in 1988 sowel as 1989. Hy het vir die eerstespan krieket gespeel in 1978, 1988 en...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
DRIE LEERDERS IN OOS-KAAP OOP WATERSPAN
Published on 2021-03-23
Xander Myburgh is in die Oos-Kaap Oop Waterspan opgeneem. Hy gaan aan die "SA Open Water Nationals" deelneem. Dit vind van 19-21 Maart plaas. By die geleentehid sal Xander in die 3km en 5km uitdunne swem. Die volgende Framesby leerders is ook in die span opgeneem: Katie Horne (Gr8) en Chloe Steyn (G...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY OUDSKOLIERE (FOS)
Published on 2021-03-19
‘n Paar van ons oudskoliere, Deleon van Rooyen (Klas van 1990), Hannes van Vuuren en sy vrou Barbara (beide Klas van 1991), en ek het gedurende 2019 bymekaar gekom en besluit om die inisiatief te neem om die Framesby Oudskoliere Vereniging op die been te bring. Ons al vier is trots dat ons deel wa...
Comments (0)
Algemeen
Ben Fouche
Read more...
OUDSKOLIERE NUUS:
Published on 2021-03-19
Biografie – Johan van der MeschtJohan van der Mescht, ‘n oud-skolier van die Hoërskool Framesby en skrywer van die boek Die Army het jou nommer, is ‘n siviele ingenieur van beroep. Hy en sy gesin woon in die Langkloof, ‘n vallei ingevou tussen die Kougaberge in die noorde en Tsitsikammaberg...
Comments (0)
Algemeen
M SNETLER
Read more...
Inskrywings vir 2022 is oop!
Published on 2021-03-12
Skryf vroegtydig in om teleurstelling te voorkom!
Comments (25)
Algemeen
M Snetler
Read more...
WELKOM TERUG!
Published on 2021-02-22
Welkom terug aan al ons leerders!En ‘n spesiale welkom aan al ons nuwe leerlinge!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FOTOJAARBLAD 2020
Published on 2021-02-19
FOTOJAARBLAD 2020Soos ons almal teen die tyd al weet was 2020 ‘n interessante jaar. ’n Jaar van aanpas met die tye. Dit is dus vanselfsprekend dat ons jaarblad van 2020 anders sal lyk. Ons moes individuele foto’s neem i.p.v. klasfoto’s en mnr. Rauch het goed gedink om ‘n gedenkblad van die...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MEDIASENTRUM
Published on 2021-02-18
MEDIASENTRUMDie Mediasentrum is weer tydens pouses en direk na skool oop. Leerders kan tydens pouse afrol-werk doen en na skool boeke of dvd’s uitneem. Streng protokol sal gehandhaaf word: items word gesantiseer tydens inhandiging en sal vir ‘n week eenkant gehou word voor dit weer uitgeneem mag...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
GRAAD 8-ORIËNTERING 2021
Published on 2021-02-15
GRAAD 8-ORIËNTERING 2021Op 11 en 12 Februarie het ons Framesby-Flitsies deel van die Framesby-familie geword. Beide dae het vroeg afgeskop met lang skanderingsrye en ‘n paar senuweeagtige gesiggies, maar gou is hulle welkom geheet met ‘n spesiale fotohoekie en die MB se kreatiewe COVID-vriendel...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MB SPANBOU - THE AMAZING RACE
Published on 2021-02-11
MB SPANBOU - THE AMAZING RACEDie Monitorbestuur het Dinsdag die jaar met ‘n “Amazing Race” afgeskop om spangees te versterk en as ‘n groep gereed te maak vir die 2021-skooljaar. Die MB’s is in vier spanne ingedeel en het 10 take gekry om so vining as moontlik, saam, te voltooi om as wenner...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
WISKUNDE OLIMPIADE
Published on 2021-02-09
WISKUNDE OLIMPIADEOns het onlangs die goeie nuus ontvang dat twee van ons leerders verlede jaar uitmuntende prestasies in die landswye Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade behaal het.Tiaan de Beer (gr 10 in 2020) het 'n 2de plek in die Oos-Kaap se senior afdeling en Juan Whittle (gr 9 in 2020) 'n 3de ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Ons groet:
Published on 2021-02-01
So het die tyd aangebreek om afskeid van die snoepie, FOV en Dirk Pretorius-saal te neem. Ons koester al die mooi herinneringe, maar sien uit na die nuwe fase wat voorlê. Ons wil graag almal wat ‘n bydrae gelewer het tot FOV, die braai area sowel as die Pretorius-saal bedank .FOV verhuis na die n...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
STIMILUS MAKSIMA - LEESPROGRAM
Published on 2021-01-29
STIMILUS MAKSIMA - LEESPROGRAMDit is met groot opgewondenheid dat ons hierdie leesprogram vanjaar met die gr. 8’s en 9’s kan begin. Nie net kan dit die leesspoed en –begrip van ‘n leerder verbeter nie, maar dit kanook remediërend van aard wees. Ouers kan direk inskakel om die vordering van ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Hoofleiers 2020/2021
Published on 2020-12-01
Hoofseun: Stefan VorsterHoofdogter: Nikhe VlokOnderhoofseun: Zander van RooyenOnderhoofdogter: Simoné du Randt Van links: Zander van Rooyen, Stefan Vorster, Nikhe Vlok, Simoné du Randt
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MONITORBESTUUR 2020/2021
Published on 2020-12-01
MONITORBESTUUR 2020/2021BASSON, KarlaBEZUIDENHOUT, JiméDU RANDT, SimonéELS, CharlizeGOUWS, CarlaSMITH, ShanelSTRAUSS, LaraVAN VUUREN, HanniskaVLOK, NikheWEYERS, AnyaBLACK, TiaanBOTHA, ThaboBOUWER, TiaanLOUW, CornelMATTHYS, JevenonOLIVIER, JuanOLIVIER, RuanSMITH, WehanSMUTS, EljeVAN ROOYEN, ZanderV...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Juniorstadsraadlid 2021
Published on 2020-11-26
Baie geluk aan Brenda Visser wat as die nuwe Juniorstadsraadlid vir 2021 aangewys is.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
TIAAN EINDIG TWEEDE IN LANDSWYE WISKUNDE KOMPETISIE
Published on 2020-11-19
Tiaan de Beer (graad 10A) het onlangs aan die MobitutorZA Wiskunde kompetisie deelgeneem. Die kompetisie word deur Nelson Mandela Universiteit se Govan Mbeki Mathematics Development Centre (GMMDC) georganiseer. Dit is 'n nasionale wiskunde kompetisie en Tiaan het vir Hoërskool Framesby verteenwoord...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Leerders vaar goed by English Olympiad:
Published on 2020-11-08
Leerders vaar goed by English Olympiad:Ses van ons leerders het onlangs aan ‘n English Olympiad deelgeneem en uitstekend gevaar. Josie-Lee Strauss ontvang ’n meriete toekenning, terwyl Anri van Zyl ‘n brons toekenning ontvang. Janneke Whittle, Leone van Staden, Anzelle Botha en Kristien van Sc...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
jsr se nuwe hoof van omgewingsuitreike
Published on 2020-09-04
Baie geluk aan Leoné van Staden (Gr11) wat verkies is as die JSR se nuwe hoof van omgewingsuitreike.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Anneke doen dit weer!
Published on 2020-09-04
Anneke Bushby het Maart 2019 deelgeneem aan die Miss Jnr. Pageant SA. Sy is toe as een van die Oos-Kaap se finaliste in die ouderdomsgroep 18-23 jaar aangewys. Op 23 Augustus 2020 word sy as Miss Jnr. Princess of the Universe 2020 gekroon. Anneke het die volgende titels gewen: eerste prinses in Miss...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Shanelle vaar goed by petite-teen kompetisie
Published on 2020-09-04
Shanelle Minnie (Gr.8C) het aan die Petite-Teen afdeling deelgeneem. As finalis het sy die volgende toekennings ontvang: Miss Petite-Earth SA 2020, Miss Petite-Teen, derde prinses in die Face of SA-afdeling, Best Theme wear en Miss Petite-Teen SA Eastern Cape 2020.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Kushengel
Published on 2020-07-24
Zanje Hurter het onlangs in die 0/16 Junior Kushengel Kampioenskappe deelgeneem. Zanje was die enigste meisie in die toernooi en moes dus teen seuns kompiteer. Sy het ‘n tweede plek (silver) in die kompetisie behaal. Sy is ook tans as nommer een hengelaar (0/16-afdeling) in die in die land gerang-...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
chloe in sa-swemspan opgeneem
Published on 2020-06-29
Baie geluk aan Chloé Steyn (Gr.8) wat in die S.A. Ope-swemspan opgeneem is!
Comments (0)
Algemeen
M Klopper
Read more...
BUITESKOOL PRESTASIES : JUDO
Published on 2020-03-16
JUDOAnke Niemand het die afgelope naweek aan die NRE (National Ranking Event) vir Judo, in Vanderbijlpark, gaan deelneem.Sy het in Groep 3 en 4 deelgeneem. Sy het in groep 4 vir meisies tussen 14 en 17 jaar onder 48kg gewigklas, 'n tweede plek verower. Die punte wat sy op die Nasionale lys kry is me...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
KOSHUISBLYF VIR 20 SEUNS BESKIKBAAR!
Published on 2020-03-16
Hoërskool Framesby kan met groot opgewondenheid die volgende deel. Vanaf Januarie 2021 sal daar koshuisverblyf beskikbaar wees vir 20 seuns. Vir meer inligting skakel Mnr. Marius Germishuys op 062 251 8966 · skoolhoof@framesby.co.za
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
BUITESKOOL PRESTASIE
Published on 2020-02-28
Charnleigh Kotzé (graad 10) het aan die SA Powerlifting Championship op 22 Februarie 2020 in Johannesburg deelgeneem. Sy het in die sub-junior (15-18 jaar oud) deelgeneem. Hier volg haar uitslae: Squads 95kg - eerste, Bench press 50kg - eerste en Deadlifts 127.5kg - eerste (SA rekord). Sy het ook t...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Framesby Wiskundiges Presteer
Published on 2020-02-21
Drie leerders van Hoërskool Framesby is onlangs vereer by die Siyanqoba Wiskunde ProbleemoplossingsPrysuitdelingsfunksie wat 7 Februarie 2020 by Algoa College plaasgevind het.Toekennings is gemaak op grond van prestasies wat leerders verlede jaar tydens Wiskunde Olimpiades en Wiskunde spankompetisi...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
VCSV-KAMP GROOT SUKSES!
Published on 2020-02-14
Die jaarlikse VCSV-kamp het die afgelope naweek by Jeffreysbaai se VCSV-kampterrein plaasgevind.Die leerders het 'n ongelooflike lekker tyd van geestelike groei en spanbou aktiwiteite op die strandgehad.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
BUITESPORT PRESTASIES
Published on 2020-02-14
Performing ArtsMegan Landman is in die OP-span vir Performing Arts opgeneem. Hulle gaan gedurende die Maartvakansie aan die SA Kampioenskappe deelneem.Vipers HokkieMieke Ollewagen het in Desember die Oostelike Provinsie Vipers by die binnenshuis nasionale hokkietoernooi in Kaapstad verteenwoordig. W...
Comments (1)
Algemeen
M Snetler
Read more...
wiskunde kamp - tiaan hou so aan!
Published on 2020-01-30
Ons is baie trots op Tiaan De Beer (nou in graad 10) wat die besondere voorreg gehad het om tydens die afgelope Desember vakansie (8 tot 12 Desember 2019) 'n Wiskunde kamp te kon bywoon wat deur die South African Mathematics Foundation (SAMF) aangebied is by die Universiteit van Stellenbos...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
BAIE DANKIE FOV!!
Published on 2019-10-11
Hoërskool Framesby wil graag vir elke FOV-komiteelid (Framesby Ondersteuners Vereniging) bedank vir hul harde werk die afgelope jaar. Ons waardeer al die tyd en moeite wat ingesit word om ons skool te verbeter. Sonder almal se samewerking sou dit nie moontlik gewees het nie.FOV het heelwat verbeter...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
de-leon ons Wêreldlaserkampioen
Published on 2019-09-16
De-Leon Strydom het Suid-Afrika onlangs by die UIPM Wêreldlaserkampioenskappe in Budapest verteenwoordig. De-Leon het uitstekend gevaar en het ‘n algehele 18de plek verower.Ons is baie trots op jou, De-Leon!!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
VCSV kringleierkamp
Published on 2019-08-30
Die VCSV kringleiers van 2020 het verlede naweek hulle opleidingskamp in Jeffreysbaai gehad. Onder leiding van plaaslike predikante is hulle geestelik versterk en saam met juffrou Saayman en juffrou Lategan is opwindende planne vir volgende jaar beraam.Die bestuurspan is ook gekies en is as volg:Jim...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
tiaan ons wiskunde-boffin
Published on 2019-08-30
Tiaan het aan die South African Mathematical Foundation se internasionale Wiskundekompetisie in Durban deelgeneem van 1 tot 6 Augustus. In Tiaan se groep was daar 21 lande teen wie hy moes meeding. Die kompetisie was as individu en as span.Tiaan se span het 40ste uit 61 spanne geëindig. Voorwaar 'n...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Mnr. en Mej. Framesby Wenners
Published on 2019-08-20
Mnr. en Mej. Framesby WennersMej. Bene - Rosalie EisenbergMnr. Bene - Juandré LiebenbergMej. Persoonlikheid - Nina WoitheMnr. Persoonlikheid - Freddie SteffensMej. Fotogenies - Marizaan VenterMnr. Fotogenies - Jaric Swart2de Prins - Christo Grobler2de Prinses - Kayla Barkhuysen1ste Prins - William ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Kara behaal 2de plek in landswye Wiskunde-Kuns kompetisie
Published on 2019-07-26
Ons is baie trots op Kara van Heerden (een van Framesby se top Gr12 Wiskunde leerlinge) wat verlede kwartaal ‘n tweede plek in ‘n landswye Wiskunde-Kuns kompetisie behaal het in die afdeling “Wiskunde in die natuur”.Kara beskryf die betekenis van haar kunswerk, “The functions of a zebra”...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
DE-LEON VERTEENWOORDIG SA IN LASER RUN KAMPIOENSKAPPE
Published on 2019-07-23
Framesby is baie trots op De-Leon Strydom wat opgeneem is in die South African Modern Pentathlon Association-groep. Hy verteenwoordig Suid-Afrika by die UIPM Laser Run WorldKampioenskappe. Dit vind vanaf 5-8 September in Budapest, Hongarye plaas. Sterkte met jou voorbereiding De-Leon!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
ZANJE KATROL DIE GROOTTES IN!
Published on 2019-07-23
Zanje Hurter is vir die O/16 OP Rots- en Strand Hengelspan gekies. Hulle het in Januarie in Oos-London aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem. Zanje is na drie jaar in die OP-span tweede op die ranglys. Sy is ook die enigste meisie wat in die span is en hengel dus teen seuns. Tydens die Nasiona...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
DINAMIET KOM IN KLEIN PAKKIES!
Published on 2019-07-23
Luane Viljoen het vanjaar al merkwaardige prestasies gelewer: In die Herald en My Spar Home Growing Hero was sy die algehele wenner vir ‘n besonderlike sportprestasie in 2018 en sy was ’n goue medaljewenner én die beste jeug en junior gewigopteller by Arnold Classic Africa 2019.Luane word gekie...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
De-Leon behaal 1ste plek by sa lazer run kampioenskappe
Published on 2019-05-27
LAZER RUN:Baie geluk aan De-Leon Strydom wat ‘n eerste plek behaal het vir Seuns o.19 by die onlangse SA Kampioenskappe waar hy die Oos-Kaap span verteenwoordig het. Hy is ook genooi om die Presidentspan vir Lazer Run te verteenwoordig in Budapest in September.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
De-leon behaal 1ste plek by sa laser run kampioenskappe
Published on 2019-05-13
De-Leon Strydom het ‘n eerste plek by die SA Laser Run kampioenskappe in die so/19-afdeling behaal. Hy mag ook gedurende Septembermaand aan die Wêreldkampioenskappe in Boedapest deelneem.Die kompetisie werk as volg: jy skiet 4x met laser-geweer en hardloop 4x ‘n 800m.Baie geluk aan De-Leon!!!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
SA Vlak 3 Streeks Ouderdomsgroep Kampioenskappe
Published on 2019-04-05
Sumari Pretorius 50m Vryslag - 7de100m Vryslag - 2de200m Vryslag - 1ste400m Vryslag - 1ste100m Rugslag - 5de200m Rugslag - 3de50m Flinderslag - 7de100m Flinderslag - 4de4 x 100m Aflos Gemeng Vryslag - 1ste4 x 50m Aflos Gemeng Medley - 2deZander Van Rooyen Hy het aan 8 items deelgeneem en vir 7 ...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
ATKV-Sweepslag
Published on 2019-03-08
Die volgende leerlinge het die kwartaal bederfpakkies bymekaar gemaak vir 30 behoeftige kinders van Rosedale. Die bederfpakkies het uit die volgende items bestaan; waslap, tandepasta, reukweerder, seep, tandeborsel en 'n kam.
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
tiaan blink in op die stel
Published on 2019-02-25
Tiaan de Beer, een van ons Graad 9-leerders, het die besondere eer te beurt geval om deur te dring die lewendige opname-rondte van die gewilde Op die Spel- program wat op KykNet aangebied word. Hy is gekies as een van slegs 8 Graad 9-leerders, uit meer as 600 aansoekers, wat na hierdie rondte deurge...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Gr8 kamp 2019
Published on 2019-01-28
Framesby spog met ‘n baie groot Gr.8-inname vir 2019. Hulle is tydens ‘n genotvolle kamp oor die naweek op ‘n entoesiastiese wyse deur die Monitorbestuur welkom geheet. Die gr.8’s van 2019 is ‘n baie positiewe en spontane groep leerders, Hulle het Saterdag van hul laerskoolbaadjies a...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
MNR. VAN NIEKERK WORD ADJUNK
Published on 2019-01-17
Framesby wens mnr. Chris van Niekerk baie geluk met sy aanstelling as Adjunkhoof van Framesby met ingang van 1 Januarie 2019. Ons is voorwaar trots op hom!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
FRAMESBY SE NUWE SKOOLHOOF
Published on 2019-01-17
Mnr. Marius Germishuys, tans Adjunkhoof by die Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal, is pas aangestel as Framesby se nuwe Skoolhoof. Mnr. Germishuys kom oorspronklik van Graafwater in die Wes-Kaap en het sy onderwysloopbaan aan die die Hoërskool De Vos Malan in King Williamstown begin. ...
Comments (1)
Algemeen
M Snetler
Read more...
top matrieks van 2018
Published on 2019-01-10
Baie geluk aan die matriekklas van 2018 met jul uitslae!Kayla BesterAfrikaans Huistaal 88%, English First Add. Language 88%, Wiskunde 89%, Lewensoriëntering 83%, Rekeningkunde 90%, Lewenswetenskappe 88%, Fisiese Wetenskappe 97%.Megan TaitAfrikaans Huistaal 88%, English Home Language 81%, Wiskunde 9...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
GRAAD 8 INLIGTING VIR 2019
Published on 2018-11-30
Geagte Ouer Soos belowe in ons aanvaardingsbrief aan u, sluit ons hierby alle inligting in wat u kind vir volgende jaar benodig. Ingesluit is inligting t.o.v. skoolgeld vir 2019 waarvan u deeglik moet kennis neem. Die volgende word aan u kind gerig : 1. &...
Comments (3)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Tiaan presteer by samf wiskunde olimpiade
Published on 2018-11-26
Tiaan Bouwer, gr. 9-leerder van Hoërskool Framesby, het hierdie jaar uitsonderlik presteer in die jaarlikse SAMF Wiskunde Olimpiades. Hy behaal ‘n gemiddeld van 92% in die tweede rondte en neem ook deel aan die derde rondte.Tiaan ontvang die toekenning as die Top Junior Presteerder by die Siyanqo...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
framesby eindig agste in bio-science global olimpiade
Published on 2018-11-22
Hoërskool Framesby het deelgeneem aan die Bio-Science Global Olimpiade in September 2018 en die uitnemende prestasie behaal deur ‘n agste plek in ‘n landswye kompetisie te verwerf. Die agtste plek is behaal deur die gemiddeld van die top tien kandidate van elke skool te bereken. Voo...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Mona Pretorius ontvang handhaaf en bou toekenning vir 2018
Published on 2018-11-02
Ons skool het die gesogde toekenning aan Mona Pretorius toegeken vir die besondere wyse waarop sy, deur middel van haar prestasies in gewigoptel, die skool se naam uitgebou het. Mona het onder andere al oor die 60 SA rekords gebreek en verteenwoordig SA by die Olimpiese Spele in 2020! Haa...
Comments (0)
Algemeen
Karl du Pr...
Read more...
2018/2019 monitorbestuur
Published on 2018-11-02
2018/2019 HoofleiersHoofseun: Marius van RooyenHoofdogter: Eza FerreiraOnderhoofseun: Christo GroblerOnderhoofdogter: Nina Woithe Monitorbestuur:Gr10 Dogters:Karla SchefferAnél SiebertLize-Mé OttoKristen van RooyenTaryn Landman Gr10 seuns:Brandon WilkieJurgens BormanRuben Du PreezIP van ...
Comments (0)
Algemeen
M Klopper
Read more...
Sorika ontvang erekleure aan die us
Published on 2018-08-27
Die Universiteit van Stellenbosch ken jaarliks erekleure toe aan studente wat uitsonderlk presteer. Hierdeur word erkenning verleen aan studente wat op akademiese-, sport- of kulturele gebied hulself op ‘n besondere wyse onderskei het. Hierdie toekennings is die hoogste toekennings wat deur die un...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
Janelle ons nuwe junior stadsraadlid
Published on 2018-08-27
Framesby is bevoorreg om twee verteenwoordigers te hê op die Junior Stadsraad van die Nelson Mandela Metropool. Hierdie raad bestaan al verskeie dekades en dit bied ‘n wonderlike geleentheid vir hoërskoolleerders om blootgestel te word aan ons diverse samelewing en verskille in menings. Daar wor...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
mONITORBESTUUR SE LAASTE OMGEE-PROJEK VIR DIE JAAR
Published on 2018-08-27
Die Omgeekomitee van die Monitorbestuur het in die afgelope jaar ‘n paar inisiatiewe geloods waar hulle ons leerders gemobiliseer het om werklik ‘n verskil te probeer maak in die lewe van minderbevoorregtes. Vir hul laaste projek het hulle ‘n uitreik na die MTR Smit kinderhuis van stapel gestu...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
11 landsdiens leerlinge op pad na nasionale kamp
Published on 2018-08-17
Hierdie groep leerlinge het almal die Oos-Kaap streekkamp bygewoon.11 leerlinge is gekies om vanaf 8 tot 12 Desember die Nasionale Kamp by te woon. Dis ‘n besondere prestasie en ons werlik trots op die groepie leerlinge!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
vicky neem Diva run op horings
Published on 2018-08-16
Vicky Oelofse (Gr12) en Danay Havenga (Gr8) het Framesby vanjaar verteenwoodig by die Nelson Mandela Bay Diva Run op 9 Augustus 2018.Vicky Oelofse het 5de plek behaal in die 10km vroue-afdeling en sy was ook aangewys as die eerste Junior wenner van die Diva run!Baie geluk Vicky en Danay!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
Mnr & Mej Framesby 2018
Published on 2018-08-15
WennersMnr Framesby - Kyle GunnMej Framesby - Abigail Appelgryn1ste Prins - André Gerber1ste Prinses - Amoré Terblanche2de Prins - Ruan Gerber2de Prinses - Juané JonkerBaie geluk aan al die wenners!!
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
framesby wen SAICE equilibrium water kompetisie
Published on 2018-08-03
Phillip du Plessis, Juandré Gilbert en Donovan Jerling het Vrydag 27 Julie in Johannesburg deelgeneem aan SAICE (South African Institution of Civil Engineering) se water kompetisie.Die 12 spanne wat deelgeneem het, was die onderskeie wenners van die streeekskompetisies wat dinge vroeër vanjaar moe...
Comments (0)
Algemeen
R Hamilton
Read more...
Jong omroepers in wording!
Published on 2018-06-18
Framesby het sy eie radio-omroepers! Donovan Jerling, Nolene Spinks en Dyllan Windvogel was Saterdag (16 Junie 2018) vir 'n hele drie ure agter PEfm se mikrofoon. Hierdie drie het die afgelope twee Saterdae opleiding by dié radiostasie ondergaan en het uitstekend gevaar!As deel van jeugdag was hull...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
Die einde van ‘n era
Published on 2018-06-08
Na 41 jaar in die Onderwysberoep en skoolhoof sedert Januarie 1994 is dit tyd om halt te roep. Ons skool is op die kruin van die golf op baie terreine en dit gaan besonder goed met Framesby as skool. Ons akademiese uitslae is voortreflik en daar is baie energie en opwinding by ons sport- en kultuura...
Comments (0)
Algemeen
Jan Stroeb...
Read more...
Fanie viljoen besoek framesby
Published on 2018-05-15
Die matrieks het die voorreg gehad om saam met Fanie Viljoen, die skrywer van hul voorgeskreweboek, te kuier.
Comments (0)
Algemeen
M Jordaan
Read more...
Framesby Ystermanne
Published on 2018-04-24
Baie geluk aan Framesby se eie “Ystermanne”Mnr Scriven en Mnr vd Walt het albei deel geneem aan die jaarlikse Ironman wat plaasgevind het in Port Elizabeth. Die Ironman bestaan uit die volgende, 3.8 km-swem, 180.2 km- Fietsry en 42.2 km-hardloop.Baie geluk. Framesby is baie trots op julle!...
Comments (0)
Algemeen
M Klopper
Read more...
framesby vs pearson uitslae
Published on 2018-04-14
Sport vs Pearson:Rugby:14 A wen 20 – 514 B wen 27 – 2215 A verloor &n...
Comments (0)
Algemeen
M Klopper
Read more...
Framesby wen die SAICE waterkompetisie vir die tweede keur!
Published on 2018-03-20
South African Institution of Civil Engineering (SAICE) Algoa Branch Aqualibrium Waterkompetisie uitslae: Framesby wen die SAICE waterkompetisie vir die tweede keur en dring deur na die nasionale rondte wat later die jaar in Johannesburg plaasvind. Baie geluk en sterkte vir die fi...
Comments (0)
Algemeen
R Hamilton
Read more...
100% SLAAGSYFER VIR 2017 MATRIEKS
Published on 2018-01-06
Ons skool is baie trots op die 100% slaagsyfer behaal deur sy 2017 matrieks. Net kortliks ‘n opsomming van sommige van die ontleding:• Topleerder : Leah Nell• 14 gemiddelde 80% (ou A’s)• 5 leerders met al 7 vakke 80%+• net Framesby en Collegiate het 100% slaagsyfer in die PE distrik...
Comments (0)
Algemeen
Jan Stroeb...
Read more...
TOP MATRIEK VAN 2017
Published on 2018-01-06
Hoërskool Framesby se toppresteerder (Leah Nell) met ‘n gemiddeld van 89,7% verskyn op die foto langs mnr Stroebel.
Comments (0)
Algemeen
Jan Stroeb...
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close