LEERLINGLEIERSKAP
Leierskap
By die Hoërskool Framesby bestaan daar verskeie leierskapmoontlikhede vir ons leerlinge. Behalwe die kapteinskap van ons sportspanne en komiteelede van al ons kultuuraktiwiteite, het ons ook 'n klasverteenwoordigerstelsel en 'n monitorstelsel met breë verteenwoordiging onder ons leerlinge.
Elke klas het twee klasverteenwoordigers (Graad 8-12). Behalwe hulle daaglikse pligte ten opsigte van hulle klas, vergader die groep leerlinge verskeie kere per jaar saam met die skoolhoof om alle leerlingbehoeftes direk aan hom te rapporteer.
Alle Graad 10 en 11 leerders het die keuse om vir monitorskap aansoek te doen. Die monitors word dan in komitees verdeel. Die monitors verkies 'n Monitorbestuur (voorheen Leerlingraad), 24 uit Graad 12 en 9 uit Graad 11. Hulle sien toe dat bogenoemde komitees funksioneer. Die Monitor-bestuur verkies hulle eie 4 Hoofleiers. Die Hoofleiers verteenwoordig die leerlinge op die Beheerliggaam van die skool en is oorhoofs verantwoordelik vir die bestuur van die monitorstelsel.
HooFleiers 2025/2026

Hoofseun - Durandt Rootman
Hoofdogter - Zandri Stumke
Onderhoofseun - Paul van Heerden
Onderhoofdogter - Zia Ferreira

Hoofleiers:
Hoofseun - Durandt Rootman
Hoofdogter - Zandri Stumke
Onderhoofseun - Paul van Heerden
Onderhoofdogter - Zia Ferreira
Monitorbestuur
Baie geluk aan die Monitorbestuur van 2025/2026!
Meisies:
Linmari Botha
Leané du Preez
Mé-Jean du Preez
Anine Ehlers
Mieke Frier
Grace Greeff
Emma Olivier
Cherize Schutte
Lara Steyn
Annree van Zyl
Crishké van Zyl
Seuns:
Nico Barkhuysen
Connor Beer
Luka Bessinger
Wian Holtzhausen
Juan Le Vack
Eben Peens
Matthys Potgieter
Luhann Sprong
Daniël Stofberg
Jaco Strydom
Wion Venter
Owen Wessels
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




