wiskunde-leerders maak ons trots!
October 28, 2022 | BY M SnetlerHierdie 5 leerders het daarin geslaag om deur te dring na die 2de rondte van die MobitutorZA
Wiskunde kompetisie wat op 13 Oktober geskryf is. Veels geluk met hierdie prestasie!
Dis Matthys Potgieter (gr 8), Anri de Beer (gr 9), Tiaan de Beer (gr 12), Chanélle Steyn (gr 11) en
Christo Prinsloo (gr 9)
Tiaan de Beer (gr 12) het deelgeneem aan die netwerk 24 Cum Laude Wiskunde kompetisie en was
een van net 60 seniors landswyd wat na die finale rondte deurgedring het. Hy het 'n kontantprys van
R1000 hiervoor gewen.
Veels geluk, Tiaan, ons is baie trots op jou!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by