charnleigh maak ons trots!!
April 25, 2022 | BY M SnetlerCharnleigh Kotzé het op 25 Maart aan die SA Classic Powerlifting Championship deelgeneem. Sy het ‘n eerste plek in die onder 69kg Sub-junior (14-18) vroue verower. Sy het ook die nuwe Sub-Junior
rekords vir Squat (142.5 kg), Bench (72.5 kg), Deadlift (147.5 kg) en hou ook die rekord van 362.5 kg. Charnleigh is ook in die SA-span opgeneem. Sy gaan SA by die Sub-Junior en Junior Wêreldkampioenskappe in Augustus in Ecuador verteenwoordig.
Knap gedaan, Charnleigh!!!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by