"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

OPSOMMING VAN ALLE NUUS

FRUKKERS MAAK ONS TROTS

BY M Snetler
FRUKKERS MAAK ONS TROTSFramesby se Raad vir Uitvoerende Kunste het hierdie jaar twee komedies op die planke gesit: Die VVVVVV en Die Roadtrip. Beide is baie goed ontvang deur die gehore by ons twee toneelaande, waarna Die VVVVVV aan die Montagu Youth Arts Festival gaan deelneem het. Daar het hul ‘...  read more
 August 16, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

MONITORBESTUUR 2024/2025

BY M Snetler
Baie geluk aan die Monitorbestuur van 2024/2025!Dogters:Meriska BouwerAnri de BeerKatie HorneZané JubberIshca MaarmanEsmeri OberhauserAné RetiefCiarah SantosMiné StroebelSimone TobiasAlouise VoslooIlke WolmaransSeuns:Eden CalitzEvan ClaassenJJ de LangeMarko DelportLogan FleetwoodDe Wet GerberDiva...  read more
 August 16, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

50 JAAR VAN UITNEMENHEID IN AFRIKAANS

BY W Rauch
Hoërskool Framesby High School1966 - 1973Op 19 Januarie 1966 betrek 117 Standerd 6’e (Graad 8’s) die nuwe skool in Framesby saam met 9 personeellede onder leiding van mnr. Dirk Visser. Die groep het bestaan uit 50 Afrikaanssprekende en 67 Engelssprekende leerders. Vir die volgende 8 jaar sou hi...  read more
 July 26, 2024
Comments (0)
Algemeen
W Rauch

1STE RUGBY KLOP GREY 3 JAAR IN ‘N RY

BY M Snetler
Framesby wen 19 - 17 teen Grey  read more
 July 19, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

FRAMESBY NETBAL FAST 5 KAMPIOENE

BY M Snetler
Agt hoërskole het aan Sunridge Primêr se jaarlikse Fast 5-netbaltoernooi deelgeneem.Knap gedaan aan ons dogters wat as die algehele wenners weggestap het!  read more
 July 19, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Framesby se 1ste netbalspan eindig 12de in SA!

BY M Snetler
NETBAL SA SKOLE DSTV UITSLAE:12 & 13 JULIE 2024Framesby o.19 vs Kombendlela 31-30 WenFramesby o.19 vs Klerksdorp 22-18 WenFramesby o.19 vs Ben Vorster 28-18 WenFramesby o.19 vs KiTwale 28-7 WenFramesby o.19 vs Shiamoya 22-37 VerloorFramesby o.19 vs Diamantveld 27-21 WenFramesby o.19 vs Nelspruit...  read more
 July 17, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

0/14, 0/15, 0/16, 0/17 EN 0/19 NETBAL OOS-KAAP KAMPIOENNE!

BY M Snetler
UITSLAE OOS-KAAP PROVINSIALE KAMPIOENSKAPPE 7- 8 JUNIE 2024:o.14Joubertinia 27-1 WenMqikela 15-6 WenQueenstown 17-0 WenKwart Finaal: Ooskus Gimnasium 12-3 WenSemi-Finaal: Nico Malan 11-2 WenFinaal: Pearson 15-10 Weno.15Khanyisa SS 19-5 WenZwelendulama 15-6 WenTiembank 37-1 WenSemi-Finaal : Nico Mala...  read more
 June 10, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

LAERSKOOL NOORD VERTONING

BY M Snetler
LAERSKOOL NOORD VERTONINGWat n voorreg om 3 formidabele aktrises en hulle uitstekende verhoogbestuurder by H/s Framesby te kon verwelkom. Die middag is afgeskop met n gesprek met H/s Framesby se dramaleerders, waarin hulle bietjie meer oor Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm en Ilne Fourie se loopb...  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

DRIEKAMP

BY M Snetler
Tiaan Peens het die naweek aan die African Cup Driekamp byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Hy het 15e van 29 deelnemers geëindig wat van regoor Suider-Afrika kom.Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie om in internasionale geselskap so goed te presteer.  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

FRAMESBY SE LANDLOOP ATLETE LEWER BLINK VERTONINGS BY DIE ABSA RUN YOUR CITY 10KM

BY M Snetler
FRAMESBY SE LANDLOOP ATLETE LEWER BLINK VERTONINGS BY DIE ABSA RUN YOUR CITY 10KMHoërskool Framesby se landloop atlete het in hul massas opgedaag en uitstekend presteer in die Junior Afdeling se span- en individuele kompetisies.Die dogters spanne het briljant gedoen met die A-span wat die spankompe...  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

BUITESPORT

BY M Snetler
Leolin Pietersen en Simonique Grobler was genooi na die 2023 SA-Sportstoekennings-aand wat op 23 Maart in Pretoria plaasgevind het. Ons is baie opgewonde om u mee te deel, dat Leolin gekies is as die Senior Vroue trampolien gimnas van die jaar en Simonique Grobler as die Junior Vroue trampolien gimn...  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

krieket nuus

BY M Snetler
Dandre Henwick wat deel is van die OP o.14 BinnehuiseKrieketspan het goud teen WP in die finaal gewen. Dandreis as kolwer van die toernooi aangewys. Gemiddelde lopies van 24.5 en 'n strike rate van 193. Hy is ook gekies om SA later die jaar te verteenwoordig.  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Krieket
M Snetler

FRAMESBY WYS HUL STAAL BY SA SKOLE ATLETIEK-KAMPIOENSKAPPE

BY M Snetler
FRAMESBY WYS HUL STAAL BY SA SKOLE ATLETIEK-KAMPIOENSKAPPEHoërskool Framesby se atlete het 6 medaljes by die afgelope SA Skole Atletiek-Kampioenskappe in die Paarl verower, waaronder 1 goud, 1 silwer en 4 brons medaljes. Die paalspringgroep onder leiding van die bekwame afrigting van Juan van Eyk h...  read more
 April 15, 2024
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

TIAAN BEHAAL PUIK PRESTASIES WEEREENS BY DIE DRIEKAMP

BY M Snetler
Hoërskool Framesby se top Driekampatleet, Tiaan Peens, het tydens die 2024 Africa Triathlon Junior Cup in Maselspoort uitmuntend presteer. Tiaan het ‘n 10e plek in die Junior Mansafdeling behaal. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat dit ‘n internasionale byeenkoms met atlete van ...  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

15 FRAMESBY ATLETE IN DIE ASA OP-ATLETIEKSPAN OPGENEEM

BY M Snetler
15 atlete van Hoërskool Framesby is in die ASA OP-Atletiekspan opgeneem wat vanaf 21-23 Maart gaan deelneem by Pilditch in Pretoria aan die Suid-Afrikaanse Jeug en Junior Atletiek Kampioenskappe.Die volgende atlete gaan die OP verteenwoordig:Dogters• Juané Deysel - D/16 90m Hekkies en Verspringâ...  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

9 FRAMESBY ATLETE IN DIE OOS-KAAP SKOLE ATLETIEKSPAN OPGENEEM

BY M Snetler
9 FRAMESBY ATLETE IN DIE OOS-KAAP SKOLE ATLETIEKSPAN OPGENEEM9 atlete van Hoërskool Framesby is in die Oos-Kaap Atletiekspan opgeneem wat vanaf 3-6 April gaan deelneem by die Dal Josephat stadion in die Paarl aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe.Die volgende atlete gaan die Oos-Kaa...  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

SWEM

BY M Snetler
Kaitlynne Horne het van die 15de tot die 19de Maart aan dieSouth African National Junior Swimming Championshipsdeelgeneem.Hier volg haar uitslae:Goud in 400m VryslagSilwer in 400m individuele wisselslagBrons in 200m individuele vlinderslag  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

FRAMESBY ATLETE SKITTER BY OOS-KAAP EN -OP ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE

BY M Snetler
FRAMESBY ATLETE SKITTER BY OOS-KAAP EN -OP ATLETIEKKAMPIOENSKAPPEDie Oos-Kaap Atletiekkampioenskappe het van 7-9 Maart in Queenstown plaasgevind. Hoërskool Framesby het die meeste atlete van enige skool in die Metro-span met 21 atlete gehad. Die atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en bril...  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Hokkieuitslae:

BY M Snetler
Hokkieuitslae:Alex fees(o/14 dogters)vs VP 2-0 wenvs Westering 3-1 wenvs Collegaite B 0-0 gelykvs Pearson B 2-0 wenPearson Fees(o/16 dogters )Wen 2-0 Nico Malan AVerloor 0-2 DSG AWen 3-0 VP BVerloor 0-2 Collegiate BWen 2-0 Westering Wen 1-0 PrioryWen 3-0 Brandwag AVerloor 0-1 DSG BEindig algeheel 10...  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

50 wedstryde vir die eerstespan HOKKIE

BY M Snetler
Hokkie:Die volgende leerders het 50 wedstryde vir die eerstespan gespeel. Baie geluk!!-Melodie Steyl-Taytum Bosch-Mieke Koen-Divan Koen-Nathan Goosen  read more
 March 18, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...