Spyskaart vir die week
1 Proteïen van die dag + 2 bykosse = R50
Een porsie proteïen = R30
Ekstra porsie proteïen = R25
Daagliks: Hoender fillet en groenslaai
Kies ook van die volgende:
Maandag: Lasagne & blomkoolslaai
Dinsdag: Hake gebak of gebraai & botterskorsieslaai
Woensdag: Wildspastei & brokkolislaai
Donderdag: Viskoekies & asiatieseslaai
Vrydag: Boerie rolle / Hoendersosatierolle & tjips
Beskikbaar by Die Kosblik vir aansit of wegneem etes.
Whatsapp: +27 (81) 015-4535
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by