tiaan ons wiskunde-boffin
August 30, 2019 | BY M SnetlerTiaan het aan die South African Mathematical Foundation se internasionale Wiskundekompetisie in Durban deelgeneem van 1 tot 6 Augustus. In Tiaan se groep was daar 21 lande teen wie hy moes meeding. Die kompetisie was as individu en as span.
Tiaan se span het 40ste uit 61 spanne geëindig. Voorwaar 'n uitstekende prestasie vir Tiaan wat nou eers in graad 10 is!
Ons hou sy vordering met groot belangstelling dop.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by