framesby eindig agste in bio-science global olimpiade
November 22, 2018 | BY M SnetlerHoërskool Framesby het deelgeneem aan die Bio-Science Global Olimpiade in September 2018 en die uitnemende prestasie behaal deur ‘n agste plek in ‘n landswye kompetisie te verwerf. Die agtste plek is behaal deur die gemiddeld van die top tien kandidate van elke skool te bereken. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Die top tien skole is as volg:
1. La Rochelle Hoër
2. Hoërskool Parel Vallei
3. Hoërskool Overberg
4. Milnerton High School
4. Curro Hermanus
5. Afrikaans Hoër Meisieskool PTA
6. Queenstown Girls High School
7. Hoërskool Parys
8. Hoërskool Framesby
8. Hoërskool Menlopark
9. Queensburgh Girls High School
10. Hoërskool Dr EG Jansen
10. Potchefstroom Gimnasium.
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"