top matrieks van 2018
January 10, 2019 | BY M SnetlerBaie geluk aan die matriekklas van 2018 met jul uitslae!
Kayla Bester
Afrikaans Huistaal 88%, English First Add. Language 88%, Wiskunde 89%, Lewensoriëntering 83%, Rekeningkunde 90%, Lewenswetenskappe 88%, Fisiese Wetenskappe 97%.
Megan Tait
Afrikaans Huistaal 88%, English Home Language 81%, Wiskunde 91%, Lewensoriëntering 87%, Besigheidstudies 95%, Lewenswetenskappe 89%, Fisiese Wetenskappe 96%.
Ons top-kandidate
- BESTER, Kayla 7 A’s
- TAIT, Megan 7 A’s
- OBERHOLZER, Stephanie 6 A’s
- POTGIETER, Louis 5 A’s
- GELDENHUYS, Corné 5 A’s
- VAN DER MESCHT, Morné 4 A’s
- RAS, Luan 4 A’s
- GERBER, Jaco 3 A’s
Framesby is baie trots op julle!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by