"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2024-08
2024-07
2024-06
2024-04
2024-03
2024-02
2023-09
2023-05
2023-04
2023-02
2023-01
2022-10
2022-09
2022-08
2022-06
2022-05
2022-04
2022-03
2021-11
2021-09
2021-08
2021-07
2021-05
2021-04
2021-03
2021-02
2021-01
2020-12
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
Ben Fouche
C DE WITT
C Potgieter
C SCRIVEN
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
K DE VILLIERS
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
L jordaan
M Basson
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M ROODT
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
N POTGIETER
Nolinda Potgieter
R Hamilton
T NELL
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Swem
Tennis
Search
Author:
W Rauch
50 JAAR VAN UITNEMENHEID IN AFRIKAANS
Published on 2024-07-26
Hoërskool Framesby High School1966 - 1973Op 19 Januarie 1966 betrek 117 Standerd 6’e (Graad 8’s) die nuwe skool in Framesby saam met 9 personeellede onder leiding van mnr. Dirk Visser. Die groep het bestaan uit 50 Afrikaanssprekende en 67 Engelssprekende leerders. Vir die volgende 8 jaar sou hi...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
Framesby-manne klop die trein!
Published on 2018-08-27
‘n Groep Framesby-atlete wat hulself die FRAMESBY YSTERS gedoop het, het verlede naweek aan die “Train Race” deelgeneem en as die wenners in die hoërskole-afdeling uit die stryd getree. Hulle is Damian Smith, Jason van der Watt, Chad van Rensburg, IP van der Merwe, Björn Ferreira en De-Leon ...
Comments (0)
Atletiek
W Rauch
Read more...
Sorika ontvang erekleure aan die us
Published on 2018-08-27
Die Universiteit van Stellenbosch ken jaarliks erekleure toe aan studente wat uitsonderlk presteer. Hierdeur word erkenning verleen aan studente wat op akademiese-, sport- of kulturele gebied hulself op ‘n besondere wyse onderskei het. Hierdie toekennings is die hoogste toekennings wat deur die un...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
Gholfspan maak skoonskip!
Published on 2018-07-23
Framesby se gholfspan het laat in verlede kwartaal ‘n uitnodiging ontvang om aan die prestige Cape Schools-toernooi deel te neem, en die span het die kans met albei hande gegryp!Hulle het al hul wedstryde gewen en onoorwonne uit die stryd getree. In die proses het Dantré Haasbroek en Michael Rand...
Comments (0)
Gholf
W Rauch
Read more...
Landloop-atlete neem die tuinroete op horings
Published on 2018-07-23
Die jaarlikse landlooptoer na die Suid-Kaap het al ‘n instelling geword en vanjaar het ‘n groep van 34 atlete gedurende die vakansie na George en Knysna getoer waar hulle aan verskeie wedlope deelgeneem het. Hulle het in George begin waar hulle aan ‘n 5 km- en ‘n 10 km-wedloop deelgeneem het...
Comments (0)
Atletiek
W Rauch
Read more...
Jong omroepers in wording!
Published on 2018-06-18
Framesby het sy eie radio-omroepers! Donovan Jerling, Nolene Spinks en Dyllan Windvogel was Saterdag (16 Junie 2018) vir 'n hele drie ure agter PEfm se mikrofoon. Hierdie drie het die afgelope twee Saterdae opleiding by dié radiostasie ondergaan en het uitstekend gevaar!As deel van jeugdag was hull...
Comments (0)
Algemeen
W Rauch
Read more...
MB-inisiatief maak harte bly
Published on 2018-06-18
‘n Onlangse uitreik-inisiatief deur ‘n groep dogters van ons monitorbestuur is met baie groot waardering begroet toe hulle ‘n hoërskool in Soweto on Sea, ‘n oorwegend informele nedersetting aan die buitewyke van Port Elizabeth, besoek het. By hierdie geleentheid is vroulike higiëne-geskenk...
Comments (0)
W Rauch
Read more...
Framesby staatmakers in op-muurbalspanne
Published on 2018-06-08
Oor die jare het Framesby diep spore getrap in Oostelike Provinsie-muurbal en verskeie nasionale verteenwoordigers opgelewer. Elke jaar lewer ons ook heelwat provinsiale spelers. Vanjaar is geen uitsondering nie, en ons is baie trots op drie van ons spelers wat opgeneem is in verskillende OP-spanne ...
Comments (0)
Muurbal
W Rauch
Read more...
Framesby-gholfspan speel in Cape Schools
Published on 2018-06-07
Ons gholfspan vaar vanjaar besonder goed en het al ‘n paar van die ander skole lelik op hul neus laat kyk. Dis dan baie gepas dat ons span onlangs uitgenooi is om aan die jaarlikse Cape Schools-toernooi, wat op Plettenbergbaai en Knysna aangebied word, te speel. Die Cape Schools-tradisie is reeds ...
Comments (0)
Gholf
W Rauch
Read more...
Japan toer was onvergeetlik
Published on 2018-05-31
Ons rugbyspan wat verlede Donderdag uit Japan teruggekeer het, het die ondervinding van ‘n leeftyd beleef tydens die besoek van twee weke. Framesby is in 2017 reeds deur die Suid-Afrikaanse Rugby-unie aangewys om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Sanix World Rugby Youth Tournament wat in Fukuok...
Comments (0)
Rugby
W Rauch
Read more...
Paaseiers vir afrika
Published on 2018-03-28
As deel van die Filantrope en die Monitorbestuur se omgee-veldtog, het ons leerders wonderlikgereageer en altesaam 2 953 paaseiers ingesamel wat oor die Paastyd aan die volgende instansiesuitgedeel gaan word: Lorraine Frail Care, Lake Farm, Laerskool Republiek, Laerskool Piet Retief,Huis Genot en di...
Comments (0)
Filantrope
W Rauch
Read more...
Groot eer vir framesby
Published on 2018-03-09
Die voorgenome toer van ons O/18-rugbygroep na Japan in April en Mei het onlangs ‘n ongelooflike wending geneem toe die span genooi is om hul verblyf in Japan met 3 dae te verleng, en om ‘n wedstryd teen ‘n plaaslike “All Star High School Team” te speel op die Shizuoka-stadion. Hierdie sta...
Comments (0)
Rugby
W Rauch
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close