"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Paaseiers vir afrika

BY W Rauch

As deel van die Filantrope en die Monitorbestuur se omgee-veldtog, het ons leerders wonderlik
gereageer en altesaam 2 953 paaseiers ingesamel wat oor die Paastyd aan die volgende instansies
uitgedeel gaan word: Lorraine Frail Care, Lake Farm, Laerskool Republiek, Laerskool Piet Retief,
Huis Genot en die Goue Jare-tehuise vir bejaardes.
Baie dankie aan almal wat bygedra het.

 March 28, 2018
Comments (0)
Filantrope
W Rauch

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...