"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Framesby staatmakers in op-muurbalspanne

BY W Rauch

Oor die jare het Framesby diep spore getrap in Oostelike Provinsie-muurbal en verskeie nasionale verteenwoordigers opgelewer. Elke jaar lewer ons ook heelwat provinsiale spelers. Vanjaar is geen uitsondering nie, en ons is baie trots op drie van ons spelers wat opgeneem is in verskillende OP-spanne wat aan nasionale toernooie gaan deelneem.
 
Anli Thiel is opgeneem in die O/19-span wat in die Paarl gaan deelneem, terwyl Lourens van Niekerk en Denise van der Spuy beide in die OP O/14-span opgeneem is. Wat Johannesburg toe reis. Lourens is ook onlangs aangewys as die OP O/14 Kampioen vir 2018. Baie geluk en sterkte met die toernooie

 June 08, 2018
Comments (0)
Muurbal
W Rauch

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...