"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TYDROOSTER
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2024-08
2024-07
2024-06
2024-04
2024-03
2024-02
2023-09
2023-05
2023-04
2023-02
2023-01
2022-10
2022-09
2022-08
2022-06
2022-05
2022-04
2022-03
2021-11
2021-09
2021-08
2021-07
2021-05
2021-04
2021-03
2021-02
2021-01
2020-12
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
Ben Fouche
C DE WITT
C Potgieter
C SCRIVEN
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
K DE VILLIERS
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
L jordaan
M Basson
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M ROODT
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
N POTGIETER
Nolinda Potgieter
R Hamilton
T NELL
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Swem
Tennis
Search
Category: Kultuur
FRUKKERS MAAK ONS TROTS
Published on 2024-08-16
FRUKKERS MAAK ONS TROTSFramesby se Raad vir Uitvoerende Kunste het hierdie jaar twee komedies op die planke gesit: Die VVVVVV en Die Roadtrip. Beide is baie goed ontvang deur die gehore by ons twee toneelaande, waarna Die VVVVVV aan die Montagu Youth Arts Festival gaan deelneem het. Daar het hul ‘...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
LAERSKOOL NOORD VERTONING
Published on 2024-04-15
LAERSKOOL NOORD VERTONINGWat n voorreg om 3 formidabele aktrises en hulle uitstekende verhoogbestuurder by H/s Framesby te kon verwelkom. Die middag is afgeskop met n gesprek met H/s Framesby se dramaleerders, waarin hulle bietjie meer oor Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm en Ilne Fourie se loopb...
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
SNEEUWITJIE VAN WINTERVILLE 2023PUIK PRODUKSIE LAAT GQEBERHA REGOP SIT
Published on 2023-05-19
SNEEUWITJIE VAN WINTERVILLE 2023PUIK PRODUKSIE LAAT GQEBERHA REGOP SIT Wat ‘n voorreg om met soveel pragtige, talentvolle en toegewyde kinders en onderwysers te kon werk. Teater gee geleenthede wat lewenslange vriendskappe en herinneringe bou en ons wens is dat dit ‘n absolute hoogtep...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
Kunsuitstalling!
Published on 2023-04-24
Kunsuitstalling!Almal is welkom!Oudleerders, ouers, personeel en enige belangstellendes (geen kinders).Kaartjies is beperk.
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
landsdienskamp
Published on 2022-10-14
Opleidingskamp te Skietfontein Vier en twintig leerders en vier onderwysers het van 3 tot 5 Oktober ? opleidingskamp by Skietfontein nabySomerset-Oos bygewoon. Die kamp se doel is om leerders op te lei vir toekomstige projekte. Ons hetMaandagoggend vroeg vertrek en net na 10 vm het ons met veldkuns ...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
atkv- redenaars uitslae
Published on 2022-09-23
Hoërskool Framesby se redenaars het aan die halfeindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem, en hulle uitstekend van hul taak gekwyt! Milla Otto, Milla van der Merwe, Alouise Vosloo en Mé-Jean du Preez het die skool by hierdie gesogtekompetisie, wat by Hoërskool Grey aangebied is, vert...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
Die Masjien STOP NAASWENNERS BY ATKV-TIENERTONEEL
Published on 2022-08-19
FRUK se een produksie, 'Die Masjien Stop' het op 13 Augustus deelgeneem aan die finaal van die Oos-Kaap streeksfees van die jaarlikse landswye ATKV-Tienertoneel kompetisie. Produksies word beoordeel op grond van gestandaardiseerde nasionale kriteria.'Die Masjien Stop' was naaswenners in die streek e...
Comments (0)
Kultuur
M Basson
Read more...
COSTA DEL PACKET STAP MET 3DE PLEK WEG
Published on 2022-08-19
FRUK-produksie ‘Costa del Packet’ onderleiding van mev. C. Potgieter het aan die Udumo dramakompetisie deelgeneem. Costa del Packet het deurgedring na die finale rondte. Hulle het toe by die Operahuis op 13 Augustus om 18:00 opgetree. Framesby het toe met ‘n derde plek weggestap. Knap gedaan a...
Comments (0)
Kultuur
C POTGIETE...
Read more...
DRAMA-TOER
Published on 2022-08-19
FRUK-produksie ‘Costa del Packet’ het die afgelope week na Montagu getoer om deel te neem aan ‘n jaarlikse nasionale kunstefees. Buiten die optredes het die leerders saam met Mev. C. Potgieter en mnr. C Garbers, ’n spook-fietstoer deur die strate van Montagu aangepak en ‘n ding of twee gel...
Comments (0)
Kultuur
C Potgiete...
Read more...
ryan behaal top 16 by nasionale toneelspelkompetisie
Published on 2022-05-27
Nasionale Toneelspelkompetisie in Kaapstad6 Leerders het van 19 - 22 Mei onder leiding van Mevv. Potgieter en Basson na Kaapstad getoer om by die Artscape teater aan die eindrondtes van hierdie landswye kompetisie deel te neem. Ons is baie trots daarop dat ons die enigste skool uit die Oos-Kaap was....
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
MUSIEKDEPARTEMENT HOU KONSERT
Published on 2022-05-27
Op Vrydag 20 Mei het die Musiekdepartement MUSIEK MOSAÏEK, hul eerste konsert vir 2022, aangebied. Om dié naam gestand te doen, was daar 'n verskeidenheid van style en instrumente om na te luister.Die orkes, Forte, het die aand afgeskop en die gehoor met 'n paar popmusiek items en 'n keurspel uit ...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
6 drama-leerders dring deur na volgende rondte
Published on 2022-04-25
Die volgende leerders het deelgeneem aan die Nasionale Toneelspelkompetisie en deurgedring na die volgende rondtes wat in die Artscape Teater in Kaapstad van 19 - 21 Mei aangebied word. Hulle is deel van 'n groep van 85 wat tydens die landswye uitdunne gekeur is. Lara BennAdri MaritzRyan O'EhleyCara...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
STACCATO MUSIEKAAND 19 OKTOBER
Published on 2021-11-05
Op Dinsdag 19 Oktober het die Fantasia koor en Forte Instrumentale Ensemble ‘n baie genotvollemusiekaand gelewer. Soos deur die musiekterm Staccato aangedui, was dit ‘n kort program, maardaar was steeds ‘n heerlike verskeidenheid van items om by elke musieksmaak aanklank te vind.Die aand is de...
Comments (0)
Kultuur
M ROODT
Read more...
SOMMER IN ‘N GRÓÓT KOLLIG!
Published on 2021-07-02
Die FRUK-lede het almal aan die KKNK se virtuele dramawebkompetisie deelgeneem. Dit was met ‘n gesweet en gekners van tande wat almal teen 31 Mei gereed moes wees - die gogga het gesorg dat ’n paar nog moes isoleer ook!Nóg groter was die gekners met die neem van die opnames en die wegstuur. Dit...
Comments (0)
Kultuur
M Klopper
Read more...
SKILDER MET WOORDE
Published on 2021-05-17
Afrikaans.com het vroeër die jaar die kompetisie “Skilder met woorde” in samewerking met die sanger, Anton Goosen, geloods. Leerders van Gr.1 tot 12 is uitgenooi om een van Anton se liedjies uit te beeld.Alouise Vosloo het die liedjie ‘Stellenbosse Nonnatjie” gekies en dit in ’n pragtige ...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
FRAMESBY-ORKESLEDE EINDIG PAASNAWEEK OP HOË NOOT
Published on 2021-04-09
Drie Forte-lede het tydens die Paasnaweek aan 'n kursus wat deur die Oos-Kaapse Jeugblaasorkesaangebied is, deelgeneem. Die orkes word uit leerders en studente vanoor die Oos-Kaap gekies. Vier leerders van Hoërskool Framesby is aanvanklik verlede jaar tot die Jeugorkes verkies en sou reeds in Septe...
Comments (0)
Kultuur
M ROODT
Read more...
FRAMESBY MUSIEKDEPARTEMENT
Published on 2021-03-23
Die volgende deeltydse onderwysers sluit vanjaar by die musiekdepartement aan. Elkeen van hul is ‘n spesialis-afrigter op die betrokke instrument(e) wat hul gaan aanbied. Ons glo dat elkeen hul tyd by Hoërskool Framesby baie gaan geniet en dat dit die begin van ‘n lang en suksesvolle verbinteni...
Comments (0)
Kultuur
M ROODT
Read more...
OOS-KAAPSE JEUGBLAASORKES 2020
Published on 2020-11-26
Framesby is baie trots op die vier orkeslede wat hul oudisies vir die Oos-Kaapse Jeugblaasorkes geslaag het. Hulle is : Natasha Labuschagne (tromboon), Larunette Louw (trompet), Deidre Venter(trompet) en Casper Beukes (klarinet).Die orkeskursus sal tydens die week van 11-16 Desember plaasvind. Tyden...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
Trinity Musiekeksamen
Published on 2020-07-13
Op 15 Mei vanjaar het Wiehahn de Lange sy Trinity graad 5-klaviereksamen afgelê. As gevolg van die internasionale reisverbod, is leerlinge wat vir Trinity musiekeksamens ingeskryf het voor die keuse gestel om hul geld terug te vra óf die eksamen digitaal af te lê. Wiehahn het besluit om steeds di...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
musiekleerders maak ons trots!!
Published on 2019-10-04
Vier van ons musiekleerders het puik uitslae in die Royal Schools musiekeksamen behaal: Heila Oosthuizen 91% vir klavier graad 2 (onderskeiding), Carla Gouws 85% vir dwarsfluit graad 5 (meriete), Elmien Hartslief 81% vir dwarsfluit graad 3 (meriete) en Micaela Meyer 82% vir dwarsfluit graad 2 (merie...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
Musiek is hul forte
Published on 2019-09-06
Dit was bedrywig op die musiekfront die afgelope twee weke. Die orkes het op 31 Augustus by Arbitrio mannekoor se familie-konsert opgetree. Hulle was goed ontvang en die gehoor was veral gaande oor juf. Roodt se verwerking van ‘n 50’s keurspel met onder andere Jailhouse Rock en Peppermint Twist....
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
FANTASIA DRING DEUR NA KYKNET SING-IN-HARMONIE FINAAL
Published on 2019-07-17
Die Framesby Fantasiakoor het onlangs ‘n nuwe baadjie aangetrek en is tans ’n meisieskoor. Hulle het in 2019 al verskeie optredes gehad. Hulle het onlangs aan die KyknetSing-in-Harmonie-Koorkompetisie deelgeneem. Dit is ‘n landswye kompetisie metstreeksuitdunne. Dieselfde beoordelaars vir die ...
Comments (0)
Koor
M Snetler
Read more...
Mona Pretorius ontvang handhaaf en bou toekenning vir 2018
Published on 2018-11-02
Ons skool het die gesogde toekenning aan Mona Pretorius toegeken vir die besondere wyse waarop sy, deur middel van haar prestasies in gewigoptel, die skool se naam uitgebou het. Mona het onder andere al oor die 60 SA rekords gebreek en verteenwoordig SA by die Olimpiese Spele in 2020! Haa...
Comments (0)
Algemeen
Karl du Pr...
Read more...
fruk: #ek ook, vaar uitstekend in fraserburg!
Published on 2018-08-07
FRUK:Framesby het aan die Logan tienertoneelkompetisie deelgeneem in Fraserburg Saterdag aand 4 Augustus. Ons 4 aktrises Inge Zulch, Ingebörg Jordaan, Faith Davids en Kaylee Rutters het elk 'n goud gekry vir hul spel. Kyle Gunn het 'n silwer gekry. Ons het ook 'n goud gekry vir die teks sowel as 'n...
Comments (0)
Kultuur
C Potgiete...
Read more...
leerders presteer by Knock-on-Wood kunsfees
Published on 2018-08-06
Die week van 30 Julie tot 3 Augustus het 'n klompie van ons musiekleerlinge by Woodridge gaan deelneem aan die Knock-on-wood kunsfees, waar hul hulself uitmuntend van hul taak gekwyt het. Die volgende uitslae is behaal: Carla Gouws - 2x goud en 1 silwer (dwarsfluit)Deidre Venter - silwer (tromp...
Comments (0)
Kultuur
M Snetler
Read more...
anneke ontvang SA kleure in dans, drama en modelling
Published on 2018-06-12
Anneke Bushby is gekies om die SA span vanaf die 3de Julie - 12de Julie 2018 te gaan verteenwoordig in New York in Dans, Drama en Modelling.Anneke sal agterbly in New York wanneer die SA span terugkeer na SA. Sy het in April maand (in SA) aan die Internasionale Princess Pageant kompetisie deelgeneem...
Comments (0)
Kultuur
M Klopper
Read more...
FRUK MAAK VIR 23 JAAR NOG STEEDS SO!
Published on 2018-04-10
Hoërskool Framesby se Raad vir Uitvoerende Kunste (FRUK) neem al die afgelope 23 jaar aan die Tienertoneel kompetisie deel! Hierdie kompetisie vereis dat die akteur/ise ‘n prosastuk en gedig moet voordra. Slegs 60 leerders word dan gekies om sake in die finaal uit te spook.Aanvanklik is die kompe...
Comments (0)
Kultuur
M Jordaan
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close