"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

leerders presteer by Knock-on-Wood kunsfees

BY M Snetler

Die week van 30 Julie tot 3 Augustus het 'n klompie van ons musiekleerlinge by Woodridge gaan deelneem aan die Knock-on-wood kunsfees, waar hul hulself uitmuntend van hul taak gekwyt het. Die volgende uitslae is behaal:
 
Carla Gouws - 2x goud en 1 silwer (dwarsfluit)
Deidre Venter - silwer (trompet)
Juanita Vermeulen - goud (dwarsfluit)
Thriscka Stapelberg - goud (dwarsfluit) en silwer (klavier)
Kayleigh Erasmus - 3x goud (dwarsfluit)
Landi Adendorff - brons (viool)
Mieke Alberts - silwer (viool)
Elné Vosloo - silwer (klavier)
Kari Nel - goud (klavier)
Karla Basson - goud (klavier)
Karla du Toit - goud (klavier)
Lara Strauss - 2x dubbelgoud (klavier)
 
Baie geluk aan al hierdie leerlinge! 

 August 06, 2018
Comments (0)
Kultuur
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...