"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

fruk: #ek ook, vaar uitstekend in fraserburg!

BY C Potgieter

FRUK:
Framesby het aan die Logan tienertoneelkompetisie deelgeneem in Fraserburg Saterdag aand 4 Augustus. Ons 4 aktrises Inge Zulch, Ingebörg Jordaan, Faith Davids en Kaylee Rutters het elk 'n goud gekry vir hul spel. Kyle Gunn het 'n silwer gekry. Ons het ook 'n goud gekry vir die teks sowel as 'n nominasie vir die beste nuutgeskrewe teks (deur dramaturg Ignus Rademeyer).
Knap gedaan!!

 August 07, 2018
Comments (0)
Kultuur
C Potgieter

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...