"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2024-08
2024-07
2024-06
2024-04
2024-03
2024-02
2023-09
2023-05
2023-04
2023-02
2023-01
2022-10
2022-09
2022-08
2022-06
2022-05
2022-04
2022-03
2021-11
2021-09
2021-08
2021-07
2021-05
2021-04
2021-03
2021-02
2021-01
2020-12
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
Ben Fouche
C DE WITT
C Potgieter
C SCRIVEN
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
K DE VILLIERS
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
L jordaan
M Basson
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M ROODT
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
N POTGIETER
Nolinda Potgieter
R Hamilton
T NELL
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Swem
Tennis
Search
Category: Rugby
1STE RUGBY KLOP GREY 3 JAAR IN ‘N RY
Published on 2024-07-19
Framesby wen 19 - 17 teen Grey
Comments (0)
Algemeen
M Snetler
Read more...
rugby vaar puik teen topskole
Published on 2023-04-14
Rugby:o/16 Paarl Gim WeekFramesby vs Nelspruit Verloor 26-52Framesby vs Hs Rustenburg Verloor 19-32Framesby vs Hilton College Verloor 19-50o/15 Frans Malherbe-weekFramesby vs HTS Drostdy Verloor 8-14(Man vd wedstryd: Chales BlignautFramesby 0 vs Paul Roos 31Framesby 0 vs Helpmekaar 33Kearsney Easter...
Comments (1)
Rugby
M Snetler
Read more...
OP 0/17 Sewesrugbyspan
Published on 2022-09-30
Hugo Nothnagel en Hein Terblanche ontvang hul OP 0/17 Sewesrugbyspan truie. Hulle gaan aan die nasionale sewestoernooi by Hoërskool Monument deelneem. Ons wens hulle alle sterkte toe. Framesby is baie trots op julle!
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
framesby vs daniel pienaar
Published on 2022-05-03
0/14 A wen 17-00/14 B wen 15-70/14 C wen 12 – 50/15 A wen 36-70/15 B wen 30-50/16 A wen 25-00/16 B verloor 18-194de verloor 5-73de wen 31-52de wen 72-101ste wen 50-6
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
Framesby 1ste span klop vir daniel pienaar gemaklik!
Published on 2022-04-25
1XV: Framesby 50 vs Daniel Pienaar 6 (2022)Alle uitslae:14 A wen 17-014 B wen 15-714 C wen 12 -515 A wen 36-715 B wen 30-516 A wen 25-016 B verloor 18-194de verloor 5-73de wen 31-52de wen 72-101ste wen 50-6
Comments (0)
Rugby
M Klopper
Read more...
10 SEUNS IN O.P.-RUGBYSPANNE OPGENEEM
Published on 2021-09-03
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die onderskeie OP- rugbyspanne opgeneem is:0/18 Cravenweekspan:Juandré van RensburgJuan Baard0/18 Akademiespan:Zack Serfontein0/16 Grant Khomospan:Jaco PretoriusHugo Nothnagel0/15 Rhinospan:Ryan RousseauEthan SmitTaine DouwLafras AylwardNicholis WesselsMn...
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
RUAN OPGENEEM IN 0/20 O.P.-RUGBYSPAN
Published on 2021-09-03
Ruan "Varkie" Claassen.Baie geluk aan Ruan wat as ‘n 0/19-speler in die 0/20 O.P.-rugbyspan opgeneem is. Ruan was vantevore ook in die Grant Khomo 0/16-rugbyspan opgeneem, sowel as in die 0/18-Cravenweekspan. Die 0/20 O.P-rugbyspan speel Vrydag teen die Luiperds.Ons wens Ruan alle sterkte toe.
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
BRANDON WILKIE - MATRIEK 2020
Published on 2021-04-09
Baie geluk aan oudskolier Brandon Wilkie (matriekklas van 2020).Brandon is deel van die SA o/20-oefengroep van 41 spelers. Hulle kom 7 April tot 30 Juniein Stellenbosch by Saru se High Performance Centre bymekaar. Hierdie oefengroep geehom die geleentheid om moontlik vir die SA o/20-span (2020) geki...
Comments (0)
Oudskoliere
M Snetler
Read more...
brandon ons yster!
Published on 2020-02-14
Brandon Wilkie verteenwoordig Suid-Afrika by die Lisbon Junior Internasionale sewes-toernooi (15 en 16 Febr). Dié span kom teen Engeland, Portugal, Spanje en Dubai te staan. Brandon (Kaptein) het die Suid-Afrikaans Barbarianspan in Desember 2019 in Frankryk tot tweeoorwinnings gelei. Hy is na afloo...
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
7's rugbyuitslae
Published on 2019-10-04
Gedurende die September-skoolvakansie het Erik de Lange en Stefan Oosthuizen in ‘n gekombineerde 7’s-rugbyspan deelgeneem aan ‘n Internasionale Skole Toernooi in Mauritius. Die res van die span het uit spelers van Hoërskool Outeniqua en een speler van Oakdale bestaan. Mnr. Scriven en sy broer...
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
OP CRAVEN WEEK nuus
Published on 2019-07-17
Verskeie van ons rugbymanne het die afgelope vakansie die provinsie verteenwoordig.O.15-OP Rhino Week het in Vanderbijlpark plaasgevind. Die volgende Framesbyleerdershet ons verteenwoordig; Juan Baard (kaptein), Xander Minnie, Corné Scheepers, ZackSerfontein en Jayden Smit. Van die drie wedstryde w...
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
Rugbyspelers wemel in op-spanne
Published on 2019-05-27
Tot dusver beleef Framesby-rugby ‘n baie goeie seisoen, en is ons baie dankbaar om te berig dat altesaam 16 van ons rugbyspelers opgeneem is in Oostelike Provinsie-spanne wat tydens die vakansie in nasionale toernooie in aksie sal wees. Vyf van ons O/15-spelers is opgeneem in die OP-span wat aan d...
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
Wildeklawer Rugbytoernooi uitslae
Published on 2019-05-06
Wildeklawer RugbytoernooiFramesby vs MenloparkWen 29-21Man of the match: Juandre LiebenbergFramesby vs HelpmekaarWen 18-17Man of the match: Ruan Klaassen
Comments (0)
Rugby
M Snetler
Read more...
Framesby rugby – hier kom ‘n ding.
Published on 2019-04-10
Die afgelope Saterdag het Famesby 5 000 toeskouers met skitterende rugby voor ‘n vol stadion getrakteer in sy wedstryd teen Hoërskool Pearson. Met die afskop was dit reeds duidelik dat Framesby groot planne het vir hierdie jaar toe Framesby se Kaptein Christo Grobler die eerste drie binne vy...
Comments (0)
Rugby
Fanie Mara...
Read more...
17 provinsiale RUGBYspelers
Published on 2018-06-07
Hoërskool Framesby spog met 'n totaal van 17 provinsiale rugbyspelers! Baie geluk aan al ons leerders.U/15 EASTERN PROVINCE RHINO TEAM 2018 - Juandre van Rensburg - Damian Roberts - Corne vd Merwe U/16 Eastern Province Invitational XV 2018: - LLEWELLYN DU TOIT - JOHAN VAN BILJON Mnr F. v...
Comments (0)
Rugby
M Klopper
Read more...
Japan toer was onvergeetlik
Published on 2018-05-31
Ons rugbyspan wat verlede Donderdag uit Japan teruggekeer het, het die ondervinding van ‘n leeftyd beleef tydens die besoek van twee weke. Framesby is in 2017 reeds deur die Suid-Afrikaanse Rugby-unie aangewys om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Sanix World Rugby Youth Tournament wat in Fukuok...
Comments (0)
Rugby
W Rauch
Read more...
Framesby klop lugflouheid en Boland Landbou met 34-20
Published on 2018-05-16
Dit was Hoërskool Framesby se 1ste rugbyspan se beste wedstryd van die jaar gewees ondanks die feit dat hulle 24 uur voor die wedstyd van Japan teruggekeer het waar hulle aan die SANIX wereldrugby toernooi vir skole deelgeneem het en vyfde ge-eindig het. Dit was ‘n klipharde wedstryd tussen die v...
Comments (0)
Rugby
Fanie Mara...
Read more...
Sanix World Rugby Youth Tournament
Published on 2018-04-25
Vandag vertrek ons 0/18-rugbyspan na Japan om deel te neem aan die Sanix World Rugby Youth Tournament. Die toernooi begin Saterdag, 28 April en die span speel 6 wedstryde in 8 dae. Daarna vertrek hulle na Shizuoka, suidwes van Tokyo, waar hulle op 8 Mei 'n wedstryd teen 'n plaaslike span gaan speel....
Comments (0)
Rugby
M Klopper
Read more...
Rugby uitslae
Published on 2018-04-12
Rugbytoernooie:o.14 A Paarl Gimnasium Toernooiwen Eldoraigne 44 – 0wen Nelspruit 15 – 0verloor Grey Bloem 66 – 5o.15 A Paarl Boishaai Toernooiverloor Rustenburg 49 – 12verloor Durbanville 67 – 0verloor Stellenberg 38 – 0o.16 A Paarl Gimnasium Toernooiverloor Monument 15 – 7wen Noordheu...
Comments (0)
Rugby
M Klopper
Read more...
Groot eer vir framesby
Published on 2018-03-09
Die voorgenome toer van ons O/18-rugbygroep na Japan in April en Mei het onlangs ‘n ongelooflike wending geneem toe die span genooi is om hul verblyf in Japan met 3 dae te verleng, en om ‘n wedstryd teen ‘n plaaslike “All Star High School Team” te speel op die Shizuoka-stadion. Hierdie sta...
Comments (0)
Rugby
W Rauch
Read more...
FRAMESBY WORD GEKIES VIR JAPAN TOERNOOI
Published on 2018-01-01
Hoërskool Framesby is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Sanix World Youth Rugby Tournament in Japan!! Dertig seuns gaan in April 2018 in die O/18 toernooi teen internationale skole deelneem. Baie geluk en sterkte aan alle leerders en onderwysers.
Comments (0)
Rugby
L Gerber
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close