FRAMESBY WORD GEKIES VIR JAPAN TOERNOOI
January 01, 2018 | BY L Gerber
Hoërskool Framesby is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Sanix World Youth Rugby Tournament in Japan!! Dertig seuns gaan in April 2018 in die O/18 toernooi teen internationale skole deelneem.
Baie geluk en sterkte aan alle leerders en onderwysers.

Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
