TWEEKAMP UITSLAE 2018
9 FRAMESBY-atlete het aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem. Nadat hul die vorige dag ook aan die Zone-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die OP het teen SWD, Grens, Vrystaat, Griekwas, WP en Boland deelgeneem.
Die Framesby- atlete het die OP se naam uitgedra:
- Lara de Bloe het met ‘n tyd van 3:04 die vinnigste tyd van alle damesatlete aangeteken. Sy eindig 2de in die do/17 afdeling.
- Karla Scheffer teken een van die vinnigste tye in die 100m swem (64 sek) en wen die do/17-afdeling
- Wehan Smith stel die vinnigste 1500m-tyd (4:32) op en wen die so/15-afdeling
- Janno Agenbag wen die 2000 m in ‘n tyd van 6:04 en eindig 3de in die so/19-afdeling.
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by