PE SKOLE ATLETIEK
February 19, 2018 | BY Marinda CronjeSOWAT 150 framesby- leerders het gekwalifiseer om aan PE-skole deel te neem.
PRESTASIES
- 77 Atlete is deur na die Metro-byeenkoms
- Janno Agenbag is as die Victor Ludorum aangewys.
Die volgende atlete het rekords by PE-atletiekskole verbeter:
- - Triscka Stapelberg- 90m hekkies- 14,9
- - Leigh Snyman- do/14- 90H- 15,8- albei atlete verbeter die rekord in 90m hekkies
- - Jean Baard- 1500m hindenis-so/14- 5:33,10
- - Lara de Bloe –in 3000m do/17- 10:35,2
- - De-Leon Strydom- so/16 -2000 hindernis: 6:37,8
- - Jurgens Bornman- so/16- 2000 hindernis: 6;48,7- albei seuns verbeter 2000m hindernis-rekord
- - Juanita van Tonder-do/16- gewigstoot- 11,72
- - Kelly Schmidt- do/16-3000m- 11:35,6
- - Bjorn Ferreira- so/17- 800m-1:57,6
- - Vicky Oelofse- do/19- 1500m- 4:47,5
- Monique van Rooyen, do/15 behaal 4 eerste plekke: verspring, spiesgooi, diskus en gewigstoot
- Janno Agenbag, so/19 behaal 3 eerste plekke: 110 h en 400m hekkies en 400m
- Triscka Stapelberg, do/14 behaal 3 eerste plekke: 90m hekkies, 100m, 200m
- Die volgende atlete behaal 2 eerste plekke:
- - Danie van der Merwe, so/17: diskus en gewigstoot
- - Bjorn Ferreira, so/17, 800 en 1500
- - Lara de Bloe, do/17, 1500 en 3000m
- - Juanita van Tonder, do/16, gewigstoot en diskus
- Junita van Tonder behaal die 2de hoogste punt van alle dogters, volgens die APE-tabelle met haar gewigstootprestasie en Tiaan Erskine behaal die 2de hoogste punt van alle seuns met sy hamergooi-afstand van 57 m- so/16
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by