tennus nuus
August 27, 2021 | BY M SnetlerChrisstian Viljoen het die afgelope naweek aan die EC Nelson Mandela Bay ProKennex tennistoernooi deelgeneem. Hy wen die afdeling vir seuns 0/16. Baie geluk Chrisstian. Ons is trots op jou.
Keaton Holm het aan die George TSA toernooi (0/16) deegeneem en ‘n 6de plek behaal. Tydens Saterdag se TSA in Port-Elizabeth (mans ope) het hy ’n 9de plek behaal. Keaton neem September weer in ‘n TSA toernooi (mans ope) deel.
Drie van ons tennisspelers is genooi om aan 'n High-Performance kliniek deel te neem. Die kliniek onder leiding van André de Beer,
word vanaf 17-18 September 2021 gehou.
Hulle is: Leila Nel (meisies o/16), Keaton Holm (seuns 0/16) en Chrisstian Viljoen
(seuns 0/14). Baie geluk aan hierdie spelers wat Framesby se naam hoog hou.
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"