Marco Wasserman tennistoernooi uitslae
August 27, 2018 | BY M SnetlerFramesby het vanaf die 24ste Augustus tot die 25ste Augustus in Middelburg gaan deelneem aan die Marco Wasserman tennistoernooi.
Ons het die volgende skole gewen: Aliwal Noord, Union, Middelburg, Burgersdorp en GLA. Ons het gelykop teen Volkskool gespeel.
Framesby het 2de geëindig in die toernooi.
Carli van Onselen het die toekenning ontvang vir die Talentvolste dogter by die toernooi.
Monique van Rooyen het die “just go for it” toekenning ontvang.
Baie geluk!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by