"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Eerste dogterskrieketspan KLOP VIR Pearson:

BY M Snetler

DOGTERSKRIEKET:
Eerste dogterskrieketspan vs Pearson:
Pearson het eerste gekolf in die 30-boulbeurtwedstryd en is in die 21ste boulbeurt vir 85 uitgeboul. Leila Nel, Kristen van Rooyen en Kayla Ferreira het elkeen twee paaltjies geneem. Monique Ferreira het drie paaltjies geneem in 5 boulbeurte vir 17 lopies. Monique Ferreira het 32 lopies, Kayla Ferreira 20 en Kristen van Rooyen 10 lopies in hulle laaste wedstryd vir Framesby aangeteken. Baie dankie aan die staatmakers.


Framesby is voorwaar baie bevoorreg om julle vir 5 jaar in die eerste span te kon hê. Dankie vir julle reuse bydrae tot die oorwinnings van die span. Die laerorde kolwers het egter die wedstryd in die 19de boulbeurt beklink en vir 'n 2 paaltjie oorwinning oor Pearson gesorg.

 March 16, 2020
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...