TWEEKAMP: OP-SPAN VIR INTERPROVINSIALE BYEENKOMS:
October 14, 2019 | BY M SnetlerVyftien Framesby-atlete is in OP- spanne opgeneem wat eerskomende Saterdag, 19 Oktober, aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Port Elizabeth sal deelneem.
Die volgende atlete is in OP-span opgeneem:
OP A-SPAN:
1. Zanri Black- dogters 0/15
2. Hugo Nothnagel- seuns 0/15
3. Anke Scheffer- dogters 0/17
4. Wehan Smith- seuns 0/17
5. Melissa Hamilton- dogters 0/19
6. Karla Scheffer- dogters 0/19
OP B-SPAN:
7. Ilze Hattingh- dogters 0/15
8. Francois Vosloo- seuns 0/15
9. Elmien Hartslief- dogters 0/17
10. Rohan van der Merwe- seuns 0/17
11. Terrence Oelofse- seuns 0/17
12. Zack Serfontein- seuns 0/17
13. IP van der Merwe- seuns 0/19
14. De-Leon Strydom- seuns 0/19
OP ONTWIKKELINGSPAN:
15. Tiaan Black
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"