ZANDER BEHAAL 7DE PLEK BY SA SENIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE
May 03, 2022 | BY M Cronje
Zander van Eyk neemaan die SA Senior Atletiekkampioenskappe deel - alhoewel hy maar net 17 jaar oud is. Hy behaal 'n sewende plek in die paalspring (mans). Baie geluk