"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

landloop

BY M Cronje

Die laaste PE-landloopliga het by Theodor Herzl plaasgevind. Framesby se atlete het hul beste vir laaste gehou. Ons wen 4 van die moontlike 6 spankompetisies, naamlik dogters 0.15, dogters 0.17, seuns 0.15 en seuns 0.17. Vier atlete behaal eerste posisies in hul onderskeie ouderdomsgroepe, naamlik Sune du Preez (dogters
0.19), Esmeri Oberhauser (dogters 0.15), Zadriaan Gouws (seuns 0.17) en Jaco Strydom (seuns 0.14). Die volgende atlete verower ‘n tweede plek in hul onderskeie ouderdomgroepe: Jamie-Lee Bester
(dogters 0.14), Ilke Wolmarans (dogters 0.15), Elanca Van Jaarsveld (dogters 0.17), Zane Jubber (dogters 0.16) en Luka Bessinger (seuns 0.14). Die volgende atlete verower ‘n derde plek in hul onderskeie
ouderdomgroepe: Ilze Hattingh (dogters 0.17), Zia Ferreira (dogters 0.14), Duston Vermaak (dogters 0.17), Tiaan Peens (seuns 0.16) en Eben Peens (seuns 0.14).

 August 19, 2022
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...