ASA Kampioenskappe - uitslae
April 05, 2018 | BY M CronjeDie ASA kampioenskappe het 5-7 April in die Paarl plaasgevind. Die kompetisie was baie sterk. Die 4 Framesby-atlete wat die beste gevaar het; is Bjorn Ferreira- 4de plek in die 1500m- so/17-afdeling. Hy hardloop 'n beste tyd van 3:59,8. Tiaan Erskine- behaal 'n 7de plek in so/17-afd- hamergooi
en Vicky Oelofse-8ste- do/19-1500m.
Bjorn Ferreira en De-Seon Strydom was egter deel van die OP-span wat 'n derde plek in die 4x 400m behaal het.
Baie geluk!!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by