"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

dogterskrieket: sluit af met 'n sege

BY K DE VILLIERS

Dogterskrieket, eerste span teen Woodridge
Die dogters het hul goed van hul taak gekwyt en vir Woodridge geklop wat met ‘n baie goeie span spog diéjaar. Woodridge het ook nog nie ’n wedstryd verloor nie, wat die oorwinning dus ekstra spesiaal maak.


Framesby teken 89 aan en boul Woodridge uit vir 66 in 16 beurte.
Framesby sluit die seisoen af met ‘n sege.
Beste kolwer:
Leila Nel 33 lopies nie uit nie.
Beste boulers:
Natalie Van Rensbburg 3/0/17/4
Leila Nel 3/1/6/2

 March 07, 2022
Comments (0)
Krieket
K DE VILLIERS

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...