"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

KRIEKETUITSLAE:

BY C SCRIVEN

Framesby 0/15B vs Alexander Road
Framesby wen die loot en kolf eerste.
Framesby span 146 lopies in 20 beurte.
Beste kolwers:
Damien v. Niekerk 59
Gunther Struass 40
Alexander almal uit vir 95 na 14 boulbeurte.
Beste boulers:
Adriaan Snyders 3 paaltjies
Aiden Davids 3 paaltjies
Lucas Jacobs 3 paaltjies
Framesby wen met 51 lopies


Framesby 0/14B vs Grey 0/14D
Framesby wen die loot en besluit om eerste te kolf.
Framesby word almal uit geboul vir 64 na 17.2 boulbeurte
Beste kolwers:
Xander Mulder 18
Aiden Davids 10
Grey behaal die lopies met 8 paaltjies plat in 18.5 boulbeurte
Beste boulers:
Adriaan Snyders 3/8
Lukas Jakobs 3/14
Grey wen met 2 paaltjies.


Framesby 0/15D vs Grey 0/15D
Framesby wen loot en besluit om te kolf.
Framesby behaal 81/7 na 20 beurte.
Beste kolwers:
Rico van Leeuwen 22 nie uit nie
Liam Botha 8 nie uit nie
Framesby boul dan en Grey maak 82/6 na 14.1 beurte.
Beste boulers:
Gerrie Gerber 1 vir 3 na 2.1 beurte
1 vir 8 na 2 beurte
Grey wen met 4 paaltjies


Framesby 0/15 B vs Gelvandale A
Framesby wen loot en kies om te boul.
Gelvendale behaal 121/6 na 15 beurte
Beste boulers:
Brian Capes 2 vir 18 na 3 beurte
Durandt Rootman 2 vir 12 na 3 beurte
Framesby kolf dan en behaal 62 almal uit na 14.3 beurte
Beste kolwers:
Gerrie Gerber 26
Durandt Rootman 15
Gelvendale wen met 59 lopies
Donderdag, 24 Februarie


Framesby eerstespan vs Paarl Boishaai
Boishaai wen die loot en kolf eerste.
Boishaai behaal 151/5
Beste boulers:
Juan Grigor 18/2 in 4 boulbeurte
Stefan Scholtz 27/4 in 4 boulbeurte
Framesby behaal 95 almal uit
Beste kolwers:
Nathan Hammond 42* (44)
Cuan Gerber 16 (18)
Luwagean Goliath 14 (19)

Framesby verloor met 57 lopies


Framesby 0/15 vs Bois High 0/15 T20
Framesby wen die loot en bowl eerste
BSH behaal 135 - 8
Beste boulers:
Drisden Pretorius 3 - 11
Evan Klaasen 2 - 26
Framesby behaal 96
Beste kolwers:
Dewan Wessels 56
Logan Fleetwood 9
Framesby verloor met 39 lopies


Framesby 0/15A vs Drostdy 0/15A T20
Drostdy wen die loot en besluit om eerste te kolf.
Drostdy behaal 106 - 7 na 20
Beste boulers:
Evan Klaasen 3 - 21
Dewan Wessels 1 - 18
Framesby behaal 108 - 8 in 19.1 beurte.
Beste Kolwers:
Logan Fleetwood 22
Ethan Terblanche 20
Framesby wen met 2 paaltjies


Framesby 0/15 vs 15 Drostdy
Frame verloor die loot en wors in gestuur om te kolf
Framesby behaal 142 - 4 na 25
Beste kolwers:
Dewan Wessels 77
Logan Fleetwood 32
Drostdy behaal 121 almal uit na 24.2
Beste boulers:
Dewan Wessels 3 - 9
Evan Klaasen 3 - 28
Framesby wen met 21 lopies.


Framesby eerste span vs Drostdy
Drostdy wen die loot en kolf eerste.
Drostdy behaal 88 almal uit.
Beste boulers:
Zandré Delport 14/5 in 6 beurte
Wiaan Hanekom 4/2 in 2.1 beurte
Framesby behaal 89/5
Beste kolwers:
Hanro van Jaarsveld 31* (52)
Wiaan Hanekom 18 (14)
Framesby wen met 5 paaltjies
Saterdag, 26 Februarie


Framesby eerste span vs Drostdy T20
Framesby wen die loot en boul eerste.
Drostdy behaal 98/8 in 20 beurte.
Beste boulers:
Wiaan Hanekom 12/2 in 3 beurte.
Juan Grigor 18/2 in 4 beurte.
Corné Jordaan 22/2 in 4 beurte.
Framesby behaal 100/4 in 18.2 beurte.
Beste kolwers:
Cuan Gerber 18* (28)
Taine Douw 16* (10)
Stefan Scholtz 13 (14)

Hanro van Jaarsveld 13 (29)
Framesby wen met 6 paaltjies


Framesby o/15B vs VP o/15B
Framesby wen die loot en besluit om eerste te kolf.
Framesby behaal 140/4
Beste kolwers:
Nathan Birkholtz 47 (38) N.O
Brian Capes 22 (19)
VP kolf dan en word uitgehaal vir 39.
Beste boulers:
Brian Capes 4/14 na 4 beurte
Nathan Birkholtz 2/6 na 2.2 beurte
Framesby wen met 101 lopies


Framesby 2des t. Otto du Plessis 1stes
Framesby verloor die loot en word ingestuur om te kolf.
Behaal 263 in 49 boulbeurte
Beste kolwers:
Rivaldo du Plessis 55
Robert Capes 50
Corne Cloete 49
Otto du Plessis word uitgeboul vir 144 in 30.1 boulbeurte.
Beste boulers:
Keanan Greeff 2-23
Corné Cloete 2-37
Framesby wen met 119 lopies.


Maandag, 28 Februarie
Framesby eerste span vs Grey T20
Framesby wen die loot en boul eerste.
Grey behaal 166/5 in 20 beurte.
Beste boulers:
Juanré de Vos 29/2 in 4 beurte.
Zandré Delport 20/1 in 4 beurte.
Corné Jordaan en Juan Grigor neem ook elk 1 paaltjie.
Framesby behaal 88/7 in 20 beurte.
Beste kolwers:
Corné Jordaan 28* (31)
Cuan Gerber 18 (24)
Wiaan Hanekom 10 (16)
Framesby verloor met 78 lopies.


2de span Framesby vs Grey T20
Framesby wen loot en boul eerste
Grey kolf en behaal 190 vir 4 na 20 beurte
Beste boulers:
Camron Hammond 21/2 in 4 beurte
Ethan Gunn 25/1 in 3 beurte
Waldo Van As 26/1 in 3 beurte
Framesby kolf en behaal 81 almal uit na 18 beurte
Beste kolwers:
Marko Steenekamp 30
Camron Hammond 8
Keenan Greeff 8
Framesby verloor met 109 lopies


Framesby0/14 B vs Westering
Framesby wen die loot en besluit om te boul.
Westering almal uit vir 64 na 16 boulbeurte.
Beste boulers:
Lucas Jacobs 4/12
Adriaan Snyders 2/6
Kyle Pieterse 2/11
Aiden Davids 1/8
Xander Mulder 1/15
Framesby slaan 66/1 na 9 boulbeurte.
Beste kolwers:
Damien van Niekerk 34
Aiden Davids 12
Xander Mulder 5
Framesby wen met 9 paaltjies


Framesby o15/A t. Grey o15/A
Framesby wen die loot en besluit om eerste te boul.
Grey behaal 132-2 na 20 beurte.
Beste bouler:
Drisden Pretorius 1-20 (4 boulbeurte)
Framesby kolf en behaal 77-9 na 20 beurte.
Beste kolwers:
Dewan Wessels 31(27)
Christo Prinsloo 17(31)
Grey wen die wedstryd met 55 lopies.


Donderdag, 3 Maart
Framesby eerstespan vs Westering
Framesby wen die loot en kolf eerste. Framesby behaal
107/6 in 20 beurte.
Beste kolwers:
Stefan Scholtz 54 (52)
Taine Douw 17 (21)
Wiaan Hanekom 14 (19)
Westering behaal 47 almal uit
Beste boulers:
Juan Grigor 9/3 in 3.2 beurte.
Corné Jordaan 12/3 in 4 beurte.
Wiaan Hanekom, Zandré Delport en Juanré de Vos het
ook elk 1 paaltjie geneem.
Framesby wen met 60 lopies.

 March 07, 2022
Comments (0)
Krieket
C SCRIVEN

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...