"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Framesby Ystermanne

BY M Klopper

Baie geluk aan Framesby se eie “Ystermanne”
Mnr Scriven en Mnr vd Walt het albei deel geneem aan die jaarlikse Ironman wat plaasgevind het in Port Elizabeth. Die Ironman bestaan uit die volgende, 3.8 km-swem, 180.2 km- Fietsry  en 42.2 km-hardloop.


Baie geluk. Framesby is baie trots op julle!!

 April 24, 2018
Comments (0)
Algemeen
M Klopper

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...